Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Haas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lieflik stil - ingerig, waarde vir geld. Was heerlik - ons tweede keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo, Baie dankie vir volgehoue ondersteuning! Julle is altyd welkom. Vriendelike groete

Liezel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wens ons kon langer bly. Dit Wit Haas is uitstekend toegerus. Silwerskoon. Talle ekstra bederfies. Interessante hase in die dekor!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Liezel, Baie dankie, julle moet volgende keer beslis langer bly. Hase speel 'n belangrike rol in Die Wit Haas

Jean M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Oorslaap in stilte, skoon en prakties. Baie lekker oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Jean, Baie dankie, hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete

Marilyn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Soet geslaap in Niewoudtsville. Ons het so lekker hier gebly, die huisie is lieflik skoon en het baie karakter met sy kaggeltjie en tuin. Alles is net reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Marilyn, Baie dankie, so bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete

Ian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very pleased to the point that we will book it again next year's flower season. Impressed with the quality of all items in the house. Well furnished, comfortable and neat. Most enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hi Ian, Thank you very much, glad that you enjoyed your stay. You are always welcome. Kind regards

Lynnett S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ek sal graag weer daar wil bly. Ja, ons het alles gekry wat ons nodig gehad het in die huis, en dit was baie mooi en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Lynett, Baie dankie, baie bly julle het dit geniet en ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Vriendelike groete

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende, luukse selfsorgeenheid wat sorg vir 'n baie gerieflike verblyf. Die Wit Haas is 'n pragtige, gerieflike en luukse selfsorgeenheid wat alleenstaan. Die eenheid bestaan uit 3 gedeeltes, 'n slaapkamer en 'n ensuite badkamer, sitkamer en eetkamer, en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningsgrootte bed, met kwaliteit linne en 'n elektriese kombers wat baie gehelp het teen die koue nag, en 'n ensuite badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die water was vinnig warm om vir 'n aangename stort te sorg. Daar was luukse seep en handeroom by die wasbak, en seep in die stort. Wat baie lekker en gerieflik was, was dat daar 'n plug by die spieël was asook 'n haardroër. Dit kry 'n mens baie selde in 'n selfsorgeenheid en was baie gerieflik om jou hare droog te maak by die spieël. Dankie vir die gerief. Daar was ook 'n olieverwarmer om die kamer warm te maak. Lekker groot badhanddoeke was voorsien asook handdoeke vir by die wasbak. Die leefarea het 'n kaggelstof gehad en ons het 'n pak hout gratis gekry en daarna betaal jy R30 vir 'n sak. Dit was bitter koud en die vuurtjie het die hele vertrek warm gemaak. Dit was gesellig om net rustig te sit en 'n wyntjie te drink. Ons kon lekker sit by die eetkamertafel om te eet en daar was 'n klomp kerse om 'n romantiese atmosfeer te skep. Die kombuis was ten volle toegerus met alles waaraan jy kan dink, mooi glase, eetgerei, borde en koppies, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas met 'n vrieskas en 'n wasmasjien. Niks het kortgekom nie. Die groot mikrogolfoond het lekker gewerk, daar was koffie, suiker, vars melk in die yskas en ander bederfies wat jy kon geniet as jy so wou. Die eenheid was omhein en jou motor was geparkeer onderdak. Baie gerieflik naby vir die in- en uitpak van jou bagasie. Die in- en uitklok was gerieflik met 'n "self incheck en uitcheck" en die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig en het vooraf inligting en aanwysings per WhatsApp gestuur. Gratis WiFi was voorsien. Daar was ook noodligte in al die vertrekke sou daar beurtkrag wees. Daar was ook baie inligtingsblaaie wat interessant was om te lees, baie sorg was aan detail gegee om te verseker dat jou verblyf 5 ster is. Baie dankie, ons het heerlik gebly, en ons kan die Wit Haas beslis aanbeveel as uitstekende verblyf. Jy sal nie spyt wees as jy hier kom bly nie, en ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Hallo Ronel, Baie dankie vir hierdie excelente terugvoer. Baie bly julle het dit geniet, en sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete

Gillian D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cosy. Well equipped. Attention to detail. Cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Very relaxing. Great, thank you. Very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Thank you Colleen, Glad you enjoyed it, hope to see you soon. Kind regards

Maresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aandag word gegee aan detail wat kuier baie spesiaal maak. Hondekind ook bederf. Ongelooflike plek. Bied meer as wat benodig word. Baie skoon en netjies. Hoë gehalte: beddegoed, handdoeke, toiletware, kombuis toerusting. Onderdak parkering. Sterk waterdruk en lekker warm water. Ons is voor die tyd ingelig oor padwerke op die pas, kon ons reisplanne vroegtydig aanpas. Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas
Beste Marèsa, Baie dankie vir die goeie terugvoer. Julle is altyd baie welkom. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA299f46b8e48b49c74a46b3e4692aaccf2127f9312abbd6abaa34c814eebc7816a0cd4dae3cc6f4e914e03bf6d67abc24d09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.376473902441 19.107396667737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang