Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Haas

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Wit Haas is 'n gerieflike selfsorghuis in 'n privaat landgoed in Nieuwoudtville wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die landgoed word deur pragtige blomme gedurende blommetyd omring en skep 'n rustige en idilliese omgewing.

Hierdie luukse verblyf beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, luukse beddegoed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n aparte leef- en eetarea met 'n stofie waar gaste kan ontspan.

Gaste kan buite by die boma braai en sterrekyk. Die omheinde landgoed bied veilige onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Nieuwoudtville is 'n populêre toeristebestemming, veral gedurende die blommetyd wanneer toeriste die dorp se gewilde verskeidenheid blomme kan verken. Gaste kan die waterval, botaniese tuin, kokerboomwoud en staproetes by die Oorlogskloof Natuurreservaat verken. Ander aktiwiteite sluit voëlkyk, fietsry en maaltye by verskeie restaurante in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ian B
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleased to the point that we will book it again next year's flower season. Impressed with the quality of all items in the house. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marilyn O
Saam met lewensmaat
5.0
Soet geslaap in Niewoudtsville. Ons het so lekker hier gebly, die huisie is lieflik skoon en het baie karakter met sy kaggeltjie en tuin. Alles is net...
Sien meer
Sep 2024
Lynnett S
Saam met lewensmaat
5.0
Ek sal graag weer daar wil bly. Ja, ons het alles gekry wat ons nodig gehad het in die huis, en dit was baie mooi en gerieflik!
Sep 2024
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende, luukse selfsorgeenheid wat sorg vir 'n baie gerieflike verblyf. Die Wit Haas is 'n pragtige, gerieflike en luukse selfsorgeenheid wat all...
Sien meer
Aug 2024
Gillian D
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy. Well equipped. Attention to detail. Cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Wit Haas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop Landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA299f46b8e48b49c74a46b3e4692aaccf2127f9312abbd6abaa34c814eebc7816a0cd4dae3cc6f4e914e03bf6d67abc24d09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.376473902441 19.107396667737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang