Die Wit Hangmat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deirdre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Dewaldt V - Okt 2024
Algehele gradering
Netjies, veilig en lekker!
Luned L - Sep 2024
Algehele gradering
Perfekte wegbreek uit die stad.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie Luned! Kom gerus weer!
Terence M - Jul 2024
Algehele gradering
A great getaway.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you so much, Terence. We look forward to having you here again! Deirdre
Gabriel C - Mei 2024
Algehele gradering
Excellence.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie, Gabriel. Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Julle is enige tyd weer welkom. Bosveldgroete
Margaret J - Apr 2024
Algehele gradering
Elke apek van die akkommodasie was gedek en van uitsonderlike en uitstaande gehalte.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Ai Margaret, baie dankie! Julle is so welkom om weer te kom, en die voorreg en lekkerte was ons sin om julle pragtige gesin hier te kon hê!
Natasha F - Apr 2024
Algehele gradering
Absolutely magical.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie, Natasha. Ons is bly ons stukkie bosveld het jul so bekoor! Ons maak gerus weer so!
Georgie M - Jan 2024
Algehele gradering
Great escape from the city!
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Dear Georgie, you and your family were great guests! Thank you so much for the feedback and hope to see you again soon! Just a small correction, we are not directly adjacent to the Dinokeng Game Reserve but we are indeed directly adjacent to another private game reserve with a wide variety of wildlife that may sometimes be seen at close proximity. Blessings!
Connie K - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie Connie, dit was 'n groot plesier!
Rocky J - Jan 2024
Algehele gradering
Peaceful, quiet and wonderful. Loved our holiday experience at Die Wit Hangmat.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Thank you and I'm so glad you enjoyed it, Rocky!
Ellena M - Apr 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel in die Bosveld.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Ellena, so bly julle het dit geniet! Dit was vir ons 'n voorreg om julle familie en vriende te kon ontmoet en hoop om julle weer te sien.
Heidi B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en vredevol.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Heidi, julle is wonderlike gaste! Kom gerus weer!
Helma V - Nov 2023
Algehele gradering
Alles wat jy moontlik wil hê - 'n ideale plek om 'n naweek deur te bring.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie, Helma. Ons is so bly dat julle dit geniet het. Kom kuier gerus weer en miskien dan kom jul by die swem, jacuzzi en fietsry uit! Bosveldgroete, Gerhard en Deborah.
Wimpie V - Okt 2023
Algehele gradering
Great get away, well cared for facilities.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you so much - looking forward to your next visit!
Henro D - Okt 2023
Algehele gradering
'n Tuiste van ware sielsrus in die bosveld.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Baie, baie dankie Henro, maar glo ons, die voorreg was ons sin om jul te kon bederf en dit maak ons harte bly om te weet dat julle sielerus hier in ons Skepper se natuur ervaar het. Ons sal bly wees as julle weer kom kuier! Deborah
Susan E - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was wat ons gehoop het en dit was rustig.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie Susan, mag die rustigheid van die natuur jou sommer lank nog bybly! Deborah
Julienne V - Sep 2023
Algehele gradering
Sielsvoedend.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Julienne, ons hoop jul sal weer hier 'n draai kom maak en die siel weer kom volmaak! Deborah
Nadia M - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful getaway just down the road from JHB.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Dearest Nadia, we are so glad that you enjoyed it. Thank you so much for being such wonderful guests.
Bianca R - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ai, so bly jul het dit geniet Bianca, kom gerus weer!
Erica G - Mei 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Dankie Erica, ons sien uit na julle volgende kuier en mag die rus en die vrede julle nog lank by bly.
Leonie T - Apr 2023
Algehele gradering
Langnaweek in 'n rustige omgewing, met alle geriewe moontlik.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Leonie - kom gerus weer julle.
Jaco D - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigste en mooiste plek waar ek in jare was.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Jaco, was 'n groot voorreg om jul hier te he en sien uit om jul weer te sien!
Steve G - Jan 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Steve. Ons is bly jul het dit geniet. Ons sien uit om jul weer hier te ontvang.
Karen V - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasties gekuier. Alles was 100%. Vriendelik, netjies, baie veilig en rustig. Baie dankie, Gerhard en Deborah, ons kom verseker weer kuier.
Shylene T - Jan 2023
Algehele gradering
The host is amazing.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you, Shylene. Hope to see you again soon.
Ian S - Feb 2023
Algehele gradering
Great restful environment so close to Pretoria.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you Ian, we are so glad that you and the children enjoyed it. Hope to see you again.
Anelma R - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie julle. Kom gerus weer en bring sommer die familie saam.
Alet K - Des 2022
Algehele gradering
Aangenaam, rustig en ontspanne, maar genoeg om jou mee te kan besig hou.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie Alet, ons sien uit daarna om julle weer hier te kan ontvang. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kan ontmoet. Liefde en seen, Deborah en Gerhard.
Ian F - Mrt 2022
Algehele gradering
Very relaxing and quiet bushveld experience.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thanks Ian - we look forward to seeing you and Benita again!
Jc T - Mrt 2022
Algehele gradering
Very friendly and helpful lady. She also spoil.
Die Wit Hangmat se terugvoer
The pancakes only goes with rainy weather. So glad you enjoyed it! We would love to see you again!
Roselle J - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Die Wit Hangmat se terugvoer
So glad you enjoyed it Roselle, please do come again!
Rickus G - Mrt 2022
Algehele gradering
Bosveld, niks beter as die stilte nie.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie julle - Kom gerus weer - die berg en diere wag vir julle!
Msindo M - Mrt 2022
Algehele gradering
Tranquil.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you. I am so glad that you re-energised.
Lizanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Net die plek vir herlaai.
Die Wit Hangmat se terugvoer
So bly jy het dit geniet Lizanne en dat jou batterye herlaai is! Kom gerus weer!
Martie S - Apr 2022
Algehele gradering
Ons was vir 4 dae daar gewees. Beste plek om jou batterye weer te laai.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dit was so lekker om julle hier by ons te he Martie, en ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer.
Jammer oor die grondpad wat so bietjie baie reen gekry het toe julle hier was, ons hoop hy lyk beter wanneer jul weer kom. Baie liefde en seen vir julle, Deborah.
Lisa S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik ontspan in die stilte van die natuur!
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ons is bly dat julle dit baie geniet het Lisa! Ja, ons is wel 'n entjie van die Dinokeng reservaat af maar die bosveldskoonheid, stilte en rustigheid asook die voëllewe en eksklusiewe geriewe van die Wit Hangmat is baie eksklusief en besonders! Hoop dus om julle weer te sien vir nog 'n kuiertjie! Deborah
Deon A - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Beste Deon en Marie,
Dankie vir jul resensie.
Ons stel graag dinge in die regte perspektief vir toekomstige gaste: Op die webblad se ons duidelik dat ons op 'n bosveldplaas is wat aan 3 kante grens aan 'n privaatnatuurreservaat waar baie wildsoorte gesien kan word. Op ons eie plaas is daar enkele kleiner wildsoorte en baie voels asook 'n wonderlike rustige atmosfeer. Die badkamer wat deur die 2 kleiner eenhede gedeel word was uitsluitlik julle sin vir die 4 nagte aangesien dit ons beleid is om nie die ander eenheid ook te verhuur as die mense mekaar nie ken nie. Daar was dus niemand in die ander 2 eenhede toe jul hier was nie en dus het jul alles van die Wir Hangmat (ingesluit die hele groot lapa met al die kombuis en ander geriewe wat insluit houtbraai, gasbraai asook groot boma met gratis hout en spesiaal verhitte jacuzzi met pragtige uitsig op die bosveld) net vir julself gehad. Dit alles teen net R675 per nag vir 2 mense wat deel (ek het jul ook nog 10% pensionaris afslag gegee toe jul vra daarvoor hoewel dit nie ons standaard beleid is nie) is 'n give-away en dus is ons oortuig dat jul nerens anders beter waarde vir geld sou kon kry nie.
Liefde en seen vir julle Deborah.
Sam K - Apr 2022
Algehele gradering
Was an awesome adventure.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Sam, thank you for your feedback. The weekend that you stayed over was unfortunately very rainy (Easter weekend) and therefore the lapa, walkways, and tiles may have been very wet. We are sorry about that but we could do nothing about the weather. About service rendering, our units are completely self-catering and the only services that are provided to guests are daily cleaning of ash from the fireplaces and taking away of garbage so as to respect our guests' privacy. I believe that it was done. Be it as it may, we trust that you will come again and hopefully then the weather will also play along assuring you an unforgettable sunny, bushveld breakaway.
Nesta V - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, stil, baie lekker en ontspannend.
Die Wit Hangmat se terugvoer
So bly julle groep het dit geniet Nesta! Dit was vir ons ook 'n voorreg om jul hier te he! Kom rus gerus weer hier wanneer die stad te veel word!
Glen E - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant really enjoyed our stay. Was nice to just totally relax there.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you Glen, we also enjoyed meeting you and your family and getting to know you. Know that you are always welcome, should the city life become too hectic!
Glen E - Des 2021
Algehele gradering
Rustig huis van die huis af.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ons is regtig bly dat julle dit so geniet het! Dit was ook vir ons 'n groot voorreg om julle hele gesin te kon ontmoet. Wees geseënd en kom loer gerus weer in - die Wit Hangmat is altyd gereed om jul te ontvang!
Lana R - Des 2021
Algehele gradering
Rustig, sal beslis weer gaan.
Die Wit Hangmat se terugvoer
So bly jul het dit geniet, kom gerus weer!
Pravani F - Nov 2021
Algehele gradering
Absolutely loved it.
Die Wit Hangmat se terugvoer
We are so glad that you enjoyed it Pravani! Thank you for your feedback and we look forward to your next visit! Debora
Elaine S - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig!
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie Elaine, ja inderdaad, hier is sielerus en vrede gewaarborg. Kom gerus weer! Deborah.
Gerda Bester B - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike, gemaklike kuier.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Liewe Gerda, Ronel en ander, ons is baie bly dat julle dit geniet het en meer nog, dat julle dit sielsverrykend ervaar het. Kom gerus weer en ons vertrou dat die rustigheid en vrede van die bosveld jul siele weer sal kom lawe. Liefde Deborah
Eileen B - Sep 2021
Algehele gradering
Weekend stay for family as a breakaway.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you Eileen, it was such a wonderful surprise to see you again after so many years. We are glad that you enjoyed your stay and hope to see you again soon. After the first rains the bushveld comes alive and will give a totally different feel to your stay. Love and blessings Deborah
Neels S - Sep 2021
Algehele gradering
As jy 'n rustige, stil wegbreek wil hê is die Wit Hangmat die plek om heen te gaan.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ai Cornelius, ons is baie bly dat julle dit rustig en stil gevind het want dit is werklik 'n skaars kommoditeit in ons besige wereld! Kom gerus weer. Dit was vir ons 'n voorreg om jul hier te he. Deborah
Jan S - Aug 2021
Algehele gradering
Onvergeetlik.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Jan en Rita, ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang. Liefde en seen vir julle. Deborah.
Thembisile T - Jul 2021
Algehele gradering
Fun and peaceful.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you Thembisile. Hope to see you again.
Annika V - Jul 2021
Algehele gradering
Ongelooflike belewenis! Plek straal van rus en vrede.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ai Annika, die eer en voorreg was ons sin om jou en jou familie hier te kon ontvang! Baie dankie en alles wat mooi is vir julle, hoop ons sien jul weer!
Dalene G - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ons is so bly dat jul dit geniet het en hoop om jul sommer gou weer hier te sien!
Hannie M - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dankie Hannie - ja, rus en vrede is gewaarborg! Hoop om jul weer te sien!
Olga G - Jun 2021
Algehele gradering
Baie luuks en skoon, pragtige plaas, uitsonderlike goeie gasvrou.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ai ons is so bly dat julle al die detail, selfs die jakkalse se geskree, so geniet het. Kom gerus weer, elke seisoen hier in die bosveld hou sy eie stukkie bekoring in!
Hannes B - Mei 2021
Algehele gradering
Wat 'n uitstekende plekkie naby die stad.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het - kom gerus weer!
Lezelle G - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker gekuier, en lekker gerus.
Lees meerDie Wit Hangmat se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit geniet het en lekker kon rus! Ons sien uit na julle volgende kuier en bring dan gerus die kinders se fietsies saam. Liefde Deborah
Nickie P - Apr 2021
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Nickie, ons is baie bly jul het dit geniet. Kom gerus weer. Liefde Deborah
Sonja B - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic. Hosts, Deborah and Gerhard, are wonderful.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Thank you so much for the feedback. We are so glad that you enjoyed it and hope to see you again!
Fiona D - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderlike familiewegbreek!
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ons is bly dit was vir julle lekker Fiona, dit was vir ons ook 'n voorreg om julle hier te kon ontvang! Kom gerus weer!
Jacoline R - Mrt 2021
Algehele gradering
Die rustigheid vir die siel was ongelooflik.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Beste Jackie en Jobie, dit was so lekker om jul hier te he en om te weet dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!
Louisa B - Jan 2021
Algehele gradering
Hier sal jy rus en vrede vind.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Louisa, dit was vir ons ook heerlik om jul hier te he en ons is bly dat Die Wit Hangmat vir jul 'n ervaring van rus en vrede gegee het. Dankie ook vir die kompliment oor die netheid. Blywende liefde en vrede vir julle toegewens.
Gonda D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, vredig, salig.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Beste Gonda,
Baie dankie vir jou terugvoer en ons is so bly dat julle dit rustig en vol vrede ervaar het. Ons is trots op die feit dat ons eenhede asook die lapa, jacuzzi ensovoorts altyd baie skoon en netjies is maar ons kan altyd verbeter.
Liefde,
Deborah
Conrad S - Okt 2021
Algehele gradering
It was very nice and relaxing.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Baie dankie Conrad, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon he.
Amanda C - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig, goeie fasiliteite.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ons is so bly dat jul dit geniet het Amanda en dankie vir die positiewe terugvoer. Baie seen vir julle vorentoe en hoop ons sien jul weer wanneer jul klein mannetjie al bietjie groter is.
Ina D - Feb 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit geniet het Ina. Dit was vir ons ook heerlik om julle hele familiegroep hier te kon he.
Ja, die grondpad is bietjie moeilik vir 'n gewone voertuig, maar ek is seker die rustigheid en vrede hier diep-diep in die bosveld het meer as opgemaak daarvoor. Gaste in gewone voertuie moet dit maar net rustig vat en stadig ry en dan is daar geen probleem nie. Ons werk egter voortdurend saam met ons bure daaraan om die grondpad te verbeter, veral na die goeie reen, en vertrou dat toekomstige gaste die pad heel maklik en begaanbaar sal vind. Vir hoer voertuie soos bakkies en 4X4 voertuie is dit natuurlik absoluut geen probleem nie. Deborah
Rudolf B - Des 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant experience.
Die Wit Hangmat se terugvoer
Dear Rudolf, thank you for your feedback and we are glad that you enjoyed your stay.
There is internet (Wi-Fi) reception in the Lapa, so we regret that you did not access it from there. We will however also install a stronger Wi-Fi extender for future guests to have stronger reception, even in the units.
On our location, we can just say that although the dirt road may sometimes be a bit challenging, especially in the rainy season, the reward of being so deep into the bush is the peace and quiet that most of our guests find to be very special.
Debora
Mary-ann T - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer
Die Wit Hangmat se terugvoer
Ons is bly dat jul dit geniet het Mary-Ann. Ons is oortuig dat ons gaste nerens beter waarde vir geld sal kry nie. Ons werk ook gedurig aan die grondpad om dit so gerieflik as moontlik vir gaste te maak. Die Moloto-pad het 'n slegte reputasie maar ons ry dit daagliks en op die regte tyd van die dag is die verkeer rustig en die pad is ook tans in 'n uiters goeie kondisie. Daar is ook tans geen onluste of onveilige situasies op of langs die pad nie. Alles van die beste vir julle. Deborah
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: R573, Leeuwkloof Plaas, Erfdeel 30, Cullinan, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang