Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Hangmat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Luned L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfekte wegbreek uit die stad. Rustige plek, naby aan die stad. Baie netjies omring deur die mooiste van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dankie Luned! Kom gerus weer!

Terence M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A great getaway. Die Wit Hangmat is a fantastic destination and we will definitely be returning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Thank you so much, Terence. We look forward to having you here again! Deirdre

Gabriel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Excellence. Ons verblyf was uitstekend. Baie ontspannend. Vriendelike diens en baie aangename verblyf. Baie lekker "bos" ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Baie dankie, Gabriel. Ons is baie bly dat julle dit geniet het! Julle is enige tyd weer welkom. Bosveldgroete

Margaret J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Elke apek van die akkommodasie was gedek en van uitsonderlike en uitstaande gehalte. Ons het baie lekker gebly en elke apek van die akkommodasie was gedek en van uitsonderlike en uitstaande gehalte. Die ontvangs deur Deborah was vriendelik en deeglik, sonder te veel formaliteite, en ons het sommer dadelik welkom en gemaklik gevoel. Kort na ons aankoms het ons almal gevoel dat ons beslis weer 'n bespreking daar sal maak, en by ons vertrek het ons steeds so gevoel. Deborah het net mooi aan alles en almal gedink toe sy en haar eggenoot Die Wit Hangmat ingerig het. Alles was skoon, netjies en prakties, met bederfies oral te vinde vir almal. Vir ons was dit 'n onvergeetlike wegbreek oor 'n naweek wat soos 'n 2-weke vakansie gevoel het, by hierdie pragtige juweel in die bosveld. Dit was letterlik 5-stêr gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Ai Margaret, baie dankie! Julle is so welkom om weer te kom, en die voorreg en lekkerte was ons sin om julle pragtige gesin hier te kon hê!

Natasha F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Absolutely magical. Dit was gesonders lekker gewees. Alles is daar wat mens nodig het en baie lekker plek vir rus en spesiale herinneringe te maak. Ons sal beslis weer gaan sommer baie gou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Baie dankie, Natasha. Ons is bly ons stukkie bosveld het jul so bekoor! Ons maak gerus weer so!

Georgie M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great escape from the city! Deborah and Gerhard made us feel so welcome at the Die Wit Hangmat! The location of the stay is adjacent to Dinokeng, and there are zebras and other game on the property itself. Feel the escape away from the city here! So much care and attention to detail has been put into this, with even Die Wit Hangmat branded shower gels! Can see they take pride in their place, which was the perfect getaway for us. The jacuzzi was a plus - spent a bit of time there, as well as the huge lapa which was great for our family after we got the fire in the boma going. The massive plot area allows you to walk around to enjoy the calmness of nature at its best!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dear Georgie, you and your family were great guests! Thank you so much for the feedback and hope to see you again soon! Just a small correction, we are not directly adjacent to the Dinokeng Game Reserve but we are indeed directly adjacent to another private game reserve with a wide variety of wildlife that may sometimes be seen at close proximity. Blessings!

Connie K
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Fantasties. Gasvrou en gasheer het al's in hul vermoeë gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Dankie Connie, dit was 'n groot plesier!

Rocky J
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Peaceful, quiet and wonderful. Loved our holiday experience at Die Wit Hangmat. Wow, what a wonderful place. The facilities were top-notch. We had absolutely everything we needed. Enjoyed the farm, went for walks, saw zebra, buck, and the sheep were so tame they followed us. Really enjoyed the pool and jacuzzi. The games room was an additional delight. What a wonderful and peaceful holiday. We would love to go back. Deborah and Gerhard were perfect hosts and catered to our every need. Thank you for an unforgettable holiday ️.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Thank you and I'm so glad you enjoyed it, Rocky!

Ellena M
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Stukkie hemel in die Bosveld. Die Wit Hangmat is goed vir die siel. Dit is uiters netjies en skoon, die fasiliteite is omvattend en uitstekend ingerig - veral die lapa se "bonfires" en jacuzzi was treffers! Deborah gaan uit haar pad om te help. Sy kommunikeer uitstekend en is baie sorgsaam. Ons was twee gesinne, met kleiner en groter kinders asook 'n bejaarde, en almal het so lekker gekuier. Baie baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Baie dankie Ellena, so bly julle het dit geniet! Dit was vir ons 'n voorreg om julle familie en vriende te kon ontmoet en hoop om julle weer te sien.

Heidi B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig en vredevol. Ons het 'n heerlike en rustige kuier by Die Wit Hangmat gehad. Deborah en Gerhard is bedagsaam, ongelooflik behulpsaam en niks is te veel moeite vir hulle nie. Daar is alles wat jy nodig het en jy kan letterlik net jou klere, kos en drinkgoed saambring. Die omgewing is pragtig en daar is lekker stapplek. Ons beveel Die Wit Hangmat graag aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deirdre
Die Wit Hangmat
Baie dankie Heidi, julle is wonderlike gaste! Kom gerus weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deirdre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R3 500
R3 500 R2 625
per nag, vir 9 mense
Vanaf R3 500
R3 500 R2 625
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: R573, Leeuwkloof Plaas, Erfdeel 30, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d4e95f99c62241b593904fb1a8397191d7dfc52b547dd596a4de21cb576965f3cc1ed671d2c49fe97c4391bb096fe040dbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 625 per nag, vir 9 mense 64 5 1 5 R573 Leeuwkloof Farm, Portion 30 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -25.496490131552 28.505895137787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang