Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baldwin-straat 77, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Wit Huis is 'n lieflike huis in die hartjie van Hartbeespoort, naby al die geriewe en aktiwiteite wat die omgewing bied en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers op soek na oornagverblyf. Die huis bied gerieflike selfsorgverblyf aan gaste.

Die huis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die huis bied slaapplek aan 2 gaste.

Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV en gemaklike sitplek in die leefarea wat na 'n beskutte stoep met braaigeriewe en buitesitplek lei. DStv is beskikbaar, maar gaste moet hul eie besonderhede gebruik om in te teken.

Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek geniet. Die eiendom is naby die dam, Village Mall, die Hartbeespoort Aerial Cableway, restaurante en kroeë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Gawie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie rustig en stil. Ek het alreeds persoonlik ons tevredenheid aan die eienaars oorgedra. Ons kan met groot sekerheid die verblyf aanbeveel. Bai...
Sien meer
Aug 2024
Yolanda N
5.0
Veilig en vriendelik. Ek het baie lekker gebly. Die ontvangs was baie vriendelik. Die huisie het alles wat jy nodig het, en ek het baie veilig daar ge...
Sien meer
Mei 2024
Boet B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie netjies, skoon en het alles wat nodig is.
Mrt 2024
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar tuis gaan. Lekker gebly en diens was puik. Al het loadshedding plaasgevind, het die gastehuis steeds krag voorsien vir inwoners s...
Sien meer
Mrt 2024
Holly C
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Lovely spot to stay. We really enjoyed the house as it was comfortable and suited all our needs. We will definitely recomme...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roulé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Baldwin-straat 77, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Die Wit Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baldwin-straat 77, Schoemansville, Hartbeespoortdam, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16381e19159c2d2110319cb715b3a7aa38ff273cc05cc7845eb162d343d9ba527c78da72fbdd5dd1fdce73856f3c3c0be3a0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 77 Baldwin Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.732530432567 27.876949930025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang