Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wit Huis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Andre L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goed gebly. Heel goed gebly. Alles vlot verloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Veilig en verfrissend. Baie veilig gebly! Eienaar was baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon omgewing, veilig en rustige atmosfeer. Ons het lekker gebly, alles was daar wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shuping Gert M
1 nag
5.0
Jun 2024

Exceptional. The place is in a quiet area and the setup met my expectations. It is easily accessible and the cleanliness as well. It really stole my heart.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Die Wit Huis
Thank you. Hope to see you again.

Erna T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig, en naby alles. Het regtig die atmosfeer geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Verder lekker en geen probleem. Bietjie gesukkel met my vrou se rolstoel oor die klippertjies en 'n rampie by die deur sal ook werk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matthew S
1 nag
4.4
Mrt 2024

Private. Yes, the place was clean and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Great. Dit was baie lekker gewees en ek het baie lekker geslaap. Die verblyf was net 'n bietjie te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie netjies en gerieflik. Die Wit Huis se verblyf was ruim, netjies en alles wat nodig is. Ons sal definitief dit aanbeveel en weer gebruik sou ons weer Parys toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sumaré D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rus en vrede vir 'n mens se siel. Ek sal enige tyd weer daar kuier. Stilte is net wat ek soek, dit vind mens beslis daar. Pragtige plekkie waar mens soggens heerlik buite kan sit en met jou skepper praat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liesl
Die Wit Huis
Baie dankie, hoop om julle weer te sien. Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 115

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paulsenstraat 16, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3217c58065c17cdccaf8b1e96ff8ab99067e0388b67d0c190a9c79f64c7019894d9caa1256b82e9f09f0dc32666c2eec29ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 16 Paulsen Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.898265 27.465788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang