Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Withuis

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk-straat 458, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Withuis is 'n kontemporêre en ruim selfsorgkothuis in Rosendal. Die kothuis is in die middedorp langs die park geleë en spog met 'n pragtige uitsig op die berge.

Die bekoorlike, ruim huis bied slaapplek aan 1 of 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n verhitte handdoekreling en 'n aparte stort en bad. Alle handdoeke en linne word voorsien.

Die ruim oopplan-kombuis is met 'n stoof, dubbelyskas, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n Nespresso-koffiemasjien. Die leefarea het 'n houtkaggel en groot skuifdeure wat na 'n groot dek lei.

Die dek bied 'n uitsig oor die plaasstyl-plonspoel en plattelandse omgewing, en op die berge. Daar is ook 'n groot braai, sambreel en buitestoele waar gaste heerlik kan kuier. Veilige parkeerplek is agter geslote hekke op die perseel beskikbaar.

Die erf is omhein vir honde.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Neil W
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely, beautiful and stunning little house. Lovely, well equipped, beautiful and well furnished house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Jeanine S
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op die platteland. Die Withuis was 'n besonderse wegbreek. Die huis het alles wat mens moontlik kan wil hê en daar word gelet op die kleinste de...
Sien meer
Jul 2023
Cindy P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Ons het ons verblyf baie geniet. Die plek is baie skoon en het alles wat jy nodig het. Ons sal weer 'n draai kom maak.
Jun 2023
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis met als wat benodig word. Die Withuis sal ons beslis aanbeveel. Baie lekker gekuier.
Mrt 2023
Bradley; Soekie S
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, stil. Baie goed ingerig en pragtig mooi. Erf lekker groot vir kinders en/of honde.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 154

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Van Niekerk-straat 458, Rosendal, 9720, Vrystaat
  • Gaste dink Die Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Niekerk-straat 458, Rosendal, 9720, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57f9b76b5b6b7692faf023b7b5390a3eef2c1dea319fe95b28b762833e711a86af6bef2705164408b58deaa67e15308051e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 458 Van Niekerk Street Rosendal 9720 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507343844878 27.93520135582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang