Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Withuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fontanastraat 3E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Die Withuis is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die skilderagtige bewarea van Danabaai naby Mosselbaai.

Die woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die leefarea het 'n enkelslaapbank. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n tafel met 2 rusbanke en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met volledige DStv-kanale.

Buite is 'n groot houtdek met meubels en braaigeriewe. Die dek bied uitsigte oor die see in die verte. Danabaai is wes van Pinnacle Point geleë en bied 'n Garden Route Casino en Cape St.Blaize-roete.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claudette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Fontanastraat 3E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Withuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fontanastraat 3E, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62bdb881aa45ad64c45f2918fba65c325066390f2f9880a907c88cf6c8ccfc9555b094fd90075025ee03ae81567215aefd5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 3E Fontana Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.196055451334 22.030371886004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang