Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Woestynroos Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Elize V
1 nag
5.0
Aug 2024

Excellent. Was baie mooi, rustig, veilig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Rustig en uniek. Die plekkie was fantasties. Stil en rustig en uniek versier met antieke memorabilia. Ons en veral die kinders het baie lekker gebly. Baie dankie vir jou wonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezann D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker gebly. Ek, my verloofde en my ma het 'n kamer gedeel vir 'n troue. Was baie gerieflik, netjies en skoon. Prys baie billik. Was letterlik net oorkant die pad van die trou-venue, so dit was perfek. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chloe B
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Area was lekker rustig en goed geleë. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die bed in die kamer was baie ongemaklik en dit was moeilik om te slaap. Die meubels is oud, maar die kamer was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hanli M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie baie lekker en gemaklik. Baie gemaklik, gasvrou uitstekend. Aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Uniek, rustig en mooi! Het 'n troue bygewoon by Esperanza wedding venue wat nie ver daar vandaan is nie. Ek is vriendelik ontvang, mooi verduidelik waar alles is en het gemaklik in my kamer gekom. Kamer is netjies ingerig en gemaklik met alles wat jy nodig het. Gastehuis is in 'n rustige omgewing en veilig vir my as enkelvroureisiger voorgekom. Kan dalk net 'n waaier in die kamer voorstel vir die warmer maande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arné P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Baie lekker rustig en kalm. Die plek was lekker gewees en alles was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlaine G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Baie gesellig met alles wat nodig is. Dit was 1 km van ons funksie af. Ons is vriendelik ontvang, met sjampanje op die bed en 'n pieknikemandjie die volgende oggend, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize V
1 nag
4.2
Mei 2023

Baie oulike plek, baie goed geleë naby aan trou lokale (venues). My dogter se troue was by Esperanza en Woestynroos is nie ver daarvan af nie. Die kamers is goed ingerig met alles en meer wat mense benodig vir kort kuiertjie of oorslaap. Lekker geslaap en koffie gedrink volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra E
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Nov 2023

Extremely disappointing. The rooms need an upgrade - toilet not working properly, open electrical wires, bed very worn with body ridges. Arrived during load shedding and there was absolutely no lighting of any sort (solar garden lights) to see where you are going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings, Zwavelpoort, Pretoria, 0060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MzAzNzFjLWNlZTktNGNlMi05M2E5LTMwNGMxMWY2ODQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings Zwavelpoort 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.831945365942 28.399040222102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang