Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Woestynroos Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Die Woestynroos Gastehuis
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Elize V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Excellent.

Was baie mooi, rustig, veilig en vriendelik.

Nerine K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine K

Rustig en uniek.

Die plekkie was fantasties. Stil en rustig en uniek versier met antieke memorabilia. Ons en veral die kinders het baie lekker gebly. Baie dankie vir jou wonderlike gasvryheid.

Lezann D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezann D

Lekker gebly.

Ek, my verloofde en my ma het 'n kamer gedeel vir 'n troue. Was baie gerieflik, netjies en skoon. Prys baie billik. Was letterlik net oorkant die pad van die trou-venue, so dit was perfek. Sal definitief aanbeveel.

Chloe B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chloe B

Area was lekker rustig en goed geleë.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die bed in die kamer was baie ongemaklik en dit was moeilik om te slaap. Die meubels is oud, maar die kamer was baie netjies en skoon.

Hanli M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli M

Baie baie lekker en gemaklik.

Baie gemaklik, gasvrou uitstekend. Aangename ondervinding.

Carla D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Uniek, rustig en mooi!

Het 'n troue bygewoon by Esperanza wedding venue wat nie ver daar vandaan is nie. Ek is vriendelik ontvang, mooi verduidelik waar alles is en het gemaklik in my kamer gekom. Kamer is netjies ingerig en gemaklik met alles wat jy nodig het. Gastehuis is in 'n rustige omgewing en veilig vir my as enkelvroureisiger voorgekom. Kan dalk net 'n waaier in die kamer voorstel vir die warmer maande.

Arné P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arné P

Baie lekker rustig en kalm.

Die plek was lekker gewees en alles was mooi.

Charlaine G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlaine G

Baie gesellig met alles wat nodig is.

Dit was 1 km van ons funksie af. Ons is vriendelik ontvang, met sjampanje op die bed en 'n pieknikemandjie die volgende oggend, baie lekker.

Annelize V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Baie oulike plek, baie goed geleë naby aan trou lokale (venues).

My dogter se troue was by Esperanza en Woestynroos is nie ver daarvan af nie. Die kamers is goed ingerig met alles en meer wat mense benodig vir kort kuiertjie of oorslaap. Lekker geslaap en koffie gedrink volgende oggend.

Debra E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Debra E

Extremely disappointing.

The rooms need an upgrade - toilet not working properly, open electrical wires, bed very worn with body ridges. Arrived during load shedding and there was absolutely no lighting of any sort (solar garden lights) to see where you are going.

Daniel T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T

Comfortable stay.

This was our second stay, and it was again an easy check-in. Conveniently located close to year-end venues. We had a great stay, and checked out well-rested.

Ronel M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Wat 'n pragtige, rustige plekkie. Ons het ons oornagverblyf so baie geniet en sal verseker weer terug gaan️️️️.

Anouk is die beste gasvrou en ons het sommer dadelik tuis gevoel️. Die plekkie is netjies en skoon en alles wat jy nodig het.

Laetitia Ackerman H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laetitia Ackerman H

Gerieflike kuier waar alles wat nodig was, tot ons beskiking was.

Lekker plek om oor te slaap. Alles wat ons nodig gehad het, was tot ons beskiking en ideaal vir oorslaap.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Andrisea D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Andrisea D

Ek was geskok om te sien dat hierdie plek geadverteer word! Dis werklik nie op die standaard waaraan ek gewoond is nie!

Die gordyne is vuil en hang aan 6 hakkies! Die bierbottels het op 'n hoop gelê langs die asblik! Die borde en eetgerei was in so 'n haglike toestand dat ek nie eens daaruit wou eet nie. Die wasbak van die kombuis was vuil met stokou kaste. Indien daar 'n rustic look moet wees, het hulle jammerlik gevaal daarin. Die tuin was onnet en die grasperk slordig. My dogter-hulle wou 'n ander blyplek gaan soek. Met reg ook.

Daniel T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel T

Baie prakties, rustig, en verwelkomend!

Ons het plek gekort vir van die manne, na 'n werksfunksie, wat te ver bly om terug te ry laataand, en het vooruit gereël. Anouk was baie vriendelik, en het ons vroeg ontvang sodat die werksmaats hulle dag kan geniet. Ons het laat klaargemaak, heerlik gaan slaap, en was weer vroegoggend uit. Baie gerieflik en het verwelkom gevoel.

Leona G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leona G

Baie lekker rustig in die buitewyke van Pretoria gebly.

Ek het die yslike groot bad baie geniet. Ek het egter nagelaat om te vra of daar 'n stort is vir my man. Die gastehuis het dus niks verkeerd gedoen nie, ek moes net vooraf gevra het of daar wel 'n stort is.

Corne R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R

Thank you, enjoyed the stay

See stars

Danie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Danie L

Baie vriendelik en gasvry. Meer verwag vir die prys.

Kamers het bietjie opknapping nodig. Nie heeltemal wat mens verwag in die prysklas nie.

Dawie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Wonderlike, vriendelike belewenis!

Vriendelik, netjies, rustig! Word definitief aanbeveel!

Kaitlynd T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaitlynd T

Goeie waarde vir geld, baie vriendelike en hulpvaardige eienaars.

Pragtige plekkie in 'n rustige omgewing.

Lorna B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B

Dit was baie romanties, skoon en netjies.

Ons was heerlik bederf die volgende oggend met 'n koue ontbytmandjie, wat ons nie verwag het nie. Al wat daar kort is 'n heerlike, warm kaggeltjie vir die winter!

Marilee P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilee P

Waarde vir geld vir een nag se oorslaap.

Ons het ‘n troue daar naby gehad en dit was 'n goeie oorslaapplek. Als wat ons nodig gehad het.

Lindie M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lindie M

Rustig, net kort.

Ons het net 'n bed nodig gehad vir 1 aand. My suster het daar naby getrou en ons wou nie laat die aand teruggaan huis toe nie. Die mense is baie vriendlik. Ons was net bietjie teleurgesteld omdat die kamer nie skoongemaak was nie. Die vloer was vol goggas en stof. Verder was hulle baie oulik, ons het koffie en beskuit gekry wat ek nie geweet het is by nie.

Renette O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renette O

Aangenaam.

Ons kamer was baie skoon, netjies en gerieflik. Vir 'n oorslaap, sal ek regtig Die Woestynroos Gastehuis aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings, Zwavelpoort, Pretoria, 0060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MzAzNzFjLWNlZTktNGNlMi05M2E5LTMwNGMxMWY2ODQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings Zwavelpoort 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.831945365942 28.399040222102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang