Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Woestynroos Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings, Zwavelpoort, Pretoria, 0060, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Woestynroos Gastehuis is in die voorstad Zwavelpoort in Pretoria.

Die gastehuis beskik oor 6 dubbelkamers en 1 wittebroodsuite. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met stort en of bad. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang en 'n patio.

Gemeenskaplike geriewe sluit 'n kombuis en braai-area in. Ontbyt kan op versoek voorsien word. Veilige parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Gaste se hoogtepunte
Tania L
Saam met lewensmaat
5.0
Very very nice. Excellent, very friendly owner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Ryno O
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome place, amazing continental breakfast with Champagne. Just awesome. We had an awesome stay. We stayed in the honeymoon room. Awe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Lizelle D
Saam met vriende
5.0
Lekker rustig. Anouk was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Oulike plekkie en mooi skoon en netjies!
Sep 2024
Elize V
5.0
Excellent. Was baie mooi, rustig, veilig en vriendelik.
Aug 2024
Nerine K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en uniek. Die plekkie was fantasties. Stil en rustig en uniek versier met antieke memorabilia. Ons en veral die kinders het baie lekker gebly. ...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings, Zwavelpoort, Pretoria, 0060, Gauteng
  • Gaste dink Die Woestynroos Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings, Zwavelpoort, Pretoria, 0060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MzAzNzFjLWNlZTktNGNlMi05M2E5LTMwNGMxMWY2ODQ4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Plot 241, Swaeltjie Agricultural Holdings Zwavelpoort 0060 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.831945365942 28.399040222102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang