Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wynberg werf

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Tiandi D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflike oor nag eenheid. Baie goed toegeruste selfsorg eenheid. Heerlik stil. Was die lekkerste wat ek oor geslaap het in 'n ruk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag
5.0
Apr 2024

Bo verwagting. Die plek is regtig great, vriendelike mense en meer gekry as wat verwag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker plattelandse ervaring. Gerieflike en skoon verblyf. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prudence V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Lekker lekker lekker. Uitstekend met totale gasvryheid wat net die platteland kan bied. Definitief weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Pragtige Karoodorpie met bekoorlike Karoo-huisies! Die plek is netjies en baie kunstig versier. Ons het die ruim instap-stort geniet. Sy het aan alles gedink, alles wat jy nodig mag hê. Hier gaan jy lekker afsaal, kuier en braai!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelik, gemaklik. Ons bly altyd lekker hier. Baie dankie, Umelda!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almero W
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Puik. Alles was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Meer as genoeg. Aangenaam verras met netjiese en skoon verblyf. Heerlike groot stort en ook ʼn kwaliteit matras vir ʼn heerlike nagrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette K
1 nag
5.0
Des 2023

'n Aangename, verfrissende plek! Ons het regtig lekker gebly en die gasvrou is 'n baie aangename, vriendelike persoon! Die plekkie was net reg, 'cozy', netjies, goed versorg, en net wat mens nodig het om lekker te slaap na 'n lang rit tussen Jhb en Wes-Kaap. Sal definitief aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Aangenaam verras. Die eerste indrukke wanneer mens by die blyplek aankom, is dat jy nie by die regte plek kan wees nie, want die huisie is die stofstraat lyk skielik nie na wat jy verwag het nie. Maar wanneer die gasheer die hek oopmaak en jou in nooi, besef jy dis presies wat jy verwag het van die blyplek. Binne is alles modern oorgedoen en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Umelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a295e6fa5e76f64bf28380c71c8bf559ed5fb29c5d3fad101c45de763f9faf332bef56153ae06d22aaac67d21db2568273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 10 Noord Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474034336179 24.063749390085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang