Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wynberg werf

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Umelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Die Wynberg werf
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tiandi D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiandi D

Gerieflike oor nag eenheid.

Baie goed toegeruste selfsorg eenheid. Heerlik stil. Was die lekkerste wat ek oor geslaap het in 'n ruk.

Cobus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B

Bo verwagting.

Die plek is regtig great, vriendelike mense en meer gekry as wat verwag was.

Elizabeth N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Lekker plattelandse ervaring.

Gerieflike en skoon verblyf. Vriendelike gasvrou.

Prudence V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prudence V

Lekker lekker lekker.

Uitstekend met totale gasvryheid wat net die platteland kan bied. Definitief weer terug gaan.

Danie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F

Pragtige Karoodorpie met bekoorlike Karoo-huisies!

Die plek is netjies en baie kunstig versier. Ons het die ruim instap-stort geniet. Sy het aan alles gedink, alles wat jy nodig mag hê. Hier gaan jy lekker afsaal, kuier en braai!

Hendri K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri K

Vriendelik, gemaklik.

Ons bly altyd lekker hier. Baie dankie, Umelda!

Almero W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almero W

Puik.

Alles was uitstekend.

Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Meer as genoeg.

Aangenaam verras met netjiese en skoon verblyf. Heerlike groot stort en ook ʼn kwaliteit matras vir ʼn heerlike nagrus.

Reinette K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette K

'n Aangename, verfrissende plek!

Ons het regtig lekker gebly en die gasvrou is 'n baie aangename, vriendelike persoon! Die plekkie was net reg, 'cozy', netjies, goed versorg, en net wat mens nodig het om lekker te slaap na 'n lang rit tussen Jhb en Wes-Kaap. Sal definitief aanbeveel!

Jaques P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaques P

Aangenaam verras.

Die eerste indrukke wanneer mens by die blyplek aankom, is dat jy nie by die regte plek kan wees nie, want die huisie is die stofstraat lyk skielik nie na wat jy verwag het nie. Maar wanneer die gasheer die hek oopmaak en jou in nooi, besef jy dis presies wat jy verwag het van die blyplek. Binne is alles modern oorgedoen en baie netjies.

Ayden B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ayden B

The real gem of the Karoo.

Great hosts of a wonderful little home. The unit has a huge bathroom and really comfy beds. It comes with a closed off patio area and braai so you can have your kids or pets on there and also the hosts own dogs are absolutely wonderful to be around as well. This is the only place you should stay at in Aberdeen.

Carla L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla L

Baie netjiese en veilige verblyf met vriendelike eienaars!

Die selfsorg-eenheid is baie netjies en skoon en het alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike kuier. Daar is ook voorsiening gemaak vir beurtkrag d.m.v. noodliggies en 'n gasstofie. Die ligging en die parkering was veilig. Alhoewel die eienaars op dieselfde perseel is, voel mens steeds privaat en kan mens maklik kom en gaan. Die eienaars is baie vriendelik en het kom seker maak alles is in orde. Lekker sentraal geleë, ons kon die dorpie plat loop!

Gabrielle V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle V

Absolutely beautiful home, so cosy and comfortable with lovely hosts. The dogs also enjoyed their stay. Thank you.

Umelda and Derick were so wonderful, their little cottage is absolutely beautiful and we really enjoyed our stay.

Marinda V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

Baie ontspanne en het veilig gevoel om op die stoep te braai. Plek goed ingerig.

Baie vriendelik ontvang. Het hout en ekstra vuuraanstekers sonder enige kostes ontvang.

Sonet L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet L

Dit was ongelooflik lekker.

Ons is vriendelik ontvang. Dit is die mooiste plekkie. Alles is so mooi en verfrissend. Die gasvrou, Umelda, is baie behulpsaam en vriendelik en het my ouers en ek en ons Yorkie met ope arms ontvang. Die plekkie is loopafstand van 'n lekker restaurant en die dorpie is pragtig. Ek beveel die plekkie aan vir enige iemand. Regte waarde vir geld en pragtig.

Estie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D

Gerieflik en goed toegerus.

'n Baie lekker en veilige oornagplek tussen die Noorde en die Suid-Kaap. Skoon en netjies. Goed toegerus en veilig. Het al 2 maal daar oornag en sal weer.

Jenni H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni H

Baie aangename plekkie.

Sal verseker weer kom inklok.

Lourens B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Baie in my skik gewees.

Baie vriendelike mense. Kan die gasvryheid aanvoel. Ons mense.

Edith R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith R

Dit was rustig en veilig.

Die Wynberg werf was baie netjies en skoon en 'n pragtige Karoo-huisie. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en dit was 'n rustige oorslaap.

Kishlin G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kishlin G

Excellent.

The owners were very kind and friendly upon arrival and during our stay. They did not interfere.

Lizahn D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizahn D

Dis ñ netjiese plek en baie gerieflik. Ons sal weer daar oorslaap.

Ons het ongelooflik lekker gebly en dit was perfek vir ons saam ons 2-jarige seuntjie.

Liezl B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl B

Rustig, baie aangenaam, pragtige badkamery.

Baie lekker geslaap, netjies en goed geleë, aangenaam verras!

Kotie V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kotie V

Rustig en netjies.

Baie netjiese, goed ingerigte verblyf. Vriendelike ontvangs en goeie kommunikasie met eienaar. Ruim eenheid met alles wat jy nodig het. Kan met vrymoedigheid aanbeveel.

Marthina J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthina J

Baie oulike plekkie met vriendelike ontvangs. Groot bonus is dat daar geen beurtkrag was.

Aangename gasvrou en baie netjiese eenheid. Voorstel aan gasvrou is om 'n duidelike bord op te rig sodat die plekkie maklik gevind kan word. Huidige opset sonder naambord is ietwat misleidend.

Sanet J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet J

Rustige nag.

Dit was heerlik en het rustig geslaap. Die gastehuis gedeelte is pragtig.

Hester S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S

Baie gemaklike beddens en duvet.

Die Die Wynberg werf is 'n smaakvol ingerigte woonstel vir 4 persone. Al die geriewe was ultra netjies en veral die badkamer is pragtig met 'n baie ruim stort. Kan dalk net 'n handvatsel in die stort byvoeg.

Marihette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marihette P

Very peaceful, safe and countryside-type area.

Hosts are very friendly, and rooms are very neat and clean. We really enjoyed the quietness of Aberdeen. We had an extra guest and the host didn't even really charge us. We were really impressed.

Christian B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian B

Paar items wat nie skoon was nie.

Seephouer, mes-en vurkhouer en bokant van yskasdeur. Gordyn laat lig deur van straat af.

Die Wynberg werf se terugvoer

Christian - ek sit hier woordeloos
Dit is nou bitter jammer dat jy geen melding van dit gemaak het tydens jou verblyf nie en dat ek nou hier moet lees van jou ongelukkigheid. Dit nadat ek die dorp by vriende en familie plat gery het om vir jou 'n plunger te voorsien wat ek nie gehad nie en wat ek toe wel kon lewer. Gordyn sit ook ongelukkig nie in straat se kant waar daar n lig is nie. Daaraan kon ek nou niks doen nie want donkerte is elke persoon se smaak. Ek was ook so nice om nie eens op te druk vir die uitstaande bedrag wat nog verskuldig was nie maar wat toe eers drie dae later betaal is.

Die Wynberg werf
Khira D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khira D

Pragtige plekkie!

Pragtige plekkie! Goeie waarde vir geld! Baie klein dorpie en bly ons het die geleentheid gehad om dit te sien. Ons sal beslis weer daar oorslaap!

Ross G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross G

Excellent.

Great people, great place, safe.

Maya V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maya V

Goeie waarde vir geld.

Ordentlike stort en goeie kwaliteit linne.

Evan R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan R

Fantasties!

Ons het oornag by Die Wynberg Werf saam met ons honde. Alles was baie netjies en skoon. Die eenheid was baie stylvol en oulik gedoen, lekker ruim, fantastiese stort, lekker beddens en die lugverkoeler was 'n wenner! Die eienaars is baie vriendelik. Dankie vir die lekker gesels en oornag geriewe!

Estie D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie D

Skoon, netjies, bekostigbaar.

Baie lekker oornagplek op pad Kaap toe of terug. Vriendelike eienaars.

Catherine H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine H

Very comfortable.

It was a very pleasant stay after being on the road for hours. Thank you.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a295e6fa5e76f64bf28380c71c8bf559ed5fb29c5d3fad101c45de763f9faf332bef56153ae06d22aaac67d21db2568273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 10 Noord Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474034336179 24.063749390085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang