Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Wynberg werf

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Wynberg werf is 'n bekoorlike woonstel in Aberdeen wat gerieflike verblyf aan 'n gesin van 4 bied.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied direkte toegang tot die stoep, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Daar is 'n lieflike leefarea met lugversorging en gemaklike rusbanke en die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die woonstel bied veilige skadunet-parkeerplek, braaigeriewe, 'n lieflike grasperk en 'n speelarea vir kinders.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Tiandi D
Gesin met tieners
5.0
Gerieflike oor nag eenheid. Baie goed toegeruste selfsorg eenheid. Heerlik stil. Was die lekkerste wat ek oor geslaap het in 'n ruk.
Aug 2024
Cobus B
5.0
Bo verwagting. Die plek is regtig great, vriendelike mense en meer gekry as wat verwag was.
Apr 2024
Elizabeth N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plattelandse ervaring. Gerieflike en skoon verblyf. Vriendelike gasvrou.
Mrt 2024
Prudence V
5.0
Lekker lekker lekker. Uitstekend met totale gasvryheid wat net die platteland kan bied. Definitief weer terug gaan.
Mrt 2024
Danie F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige Karoodorpie met bekoorlike Karoo-huisies! Die plek is netjies en baie kunstig versier. Ons het die ruim instap-stort geniet. Sy het aan alles...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Umelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Wynberg werf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordstraat 10, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2a295e6fa5e76f64bf28380c71c8bf559ed5fb29c5d3fad101c45de763f9faf332bef56153ae06d22aaac67d21db2568273?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 10 Noord Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.474034336179 24.063749390085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang