Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diemersfontein Wine & Country Estate

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Jean-mare C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2024

Skoon en ruim. Heerlike ontbyt ingesluit by prys. Kamers is groot en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anzett V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2023

Pragtige gronde. Verblyf en ontbyt en wynproe goed. Meubels bietjie outdated, kan doen met 'n nuwe look. Kort ekstra komberse in kamer, ons het koud gekry.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cao D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Die restaurant is great. Die venster van die deur was gebreek. Klein venstertjie. Hulle kom maak dit reg 17:00 die middag toe ons rus op die bed. Jy skrik jouself boeglam as iemand met 'n hamer aan jou deur kap. Hulle kon gerus die herstelwerk gedoen het voor ons inboek of die volgende oggend as ons uitboek. Die badkamerlig werk nie, moes in donker bad en toilet gebruik. Daar is nie genoeg parkering waar ons eenheid was nie en iemand het ons vasparkeer. Ons moes die volgende oggend 6:30 vertrek. Ek sal nie weer daar gaan bly nie. Die restaurant se kos is fantasties.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Crispin S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Extremely friendly staff. Diemersfontein Wine & Country Estate was a special surprise. All our expectations were exceeded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arlene
Diemersfontein Wine & Country Estate
Dear Mr. Crispin Swart This is such a heart-warming review. Thank you for taking the time to provide us with feedback. We will share it with the rest of the team. Yours in hospitality, Celeste C. Klem Hospitality Manager | Diemersfontein Wine & Country Estate

Barend C
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Sep 2022

Stort in die kamer het nie lekker gewerk nie (binne in die bad en dit spuit tot op die vloer). Die kamers is baie netjies, diens baie goed. Met "loadshedding" was die generator aangeskakel en dit was vir ons absoluut 'n plus punt wat goeie diens aanbetref.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Arlene
Diemersfontein Wine & Country Estate
Baie dankie vir die resensie. Hierdie terugvoering help ons om reg te maak wat verkeerd gegaan het. Dit is lieflik om te sien ons gaste geniet die kragopwekker as daar beurtkrag is. Ons hoop om julle weer gou te sien.

Barend C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Baie veilig en sentraal geleë. Vriendelike ontvangs en netjiese kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hettie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Stunning. Dankie. Baie dankie vir julle puik diens en pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clark G
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Aug 2019

Very disappointing at this price. The outside furniture was dirty, plates but no cutlery, no oven or stove, but has fridge and braai, kettles only in bedrooms with Ricoffe and terrible service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ronel B
1 nag
5.0
Okt 2017

Ongelooflike ervaring. Die verblyf was uit die boeke uit. Die kamers was skoon en netjies, die badkamers ruim en skoon en die stoepie voor jou kamer is die ideale plek om 'n oggend koffie of 'n middagslapie te vang. Die gronde rondom die verblyf is onbeskryfbaar mooi. Die mense was vreeslik vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Die restaurant se kos was ook uit die boeke uit en die wynproe uitstekend. Ek sal enige dag weer hier oorbly en kan met 'n geruste hart vir enige iemand aanbeveel om hierdie plekkie te probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2017

Pragtige verblyf! Ons het een nag oorgebly. Die kamer was netjies en skoon, ontvangs was vriendelik en vinnig en ons ontbyt was heerlik met besonderse vriendelike personeel aan diens. Dankie vir 'n heerlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Rylaan (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb658c2f01e30cde09b91b06f519997d8d5721167df4c2695178f3761c419d3c399f2372839123fe53a73312724ef3d127a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Jan van Riebeeck Drive (R301) Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.660247004624 19.006712041664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang