Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diemersfontein Wine & Country Estate

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 13 resensies vir Diemersfontein Wine & Country Estate
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.7/5
Jean-mare C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jean-mare C

Skoon en ruim.

Heerlike ontbyt ingesluit by prys. Kamers is groot en skoon.

Anzett V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anzett V

Pragtige gronde.

Verblyf en ontbyt en wynproe goed. Meubels bietjie outdated, kan doen met 'n nuwe look. Kort ekstra komberse in kamer, ons het koud gekry.

Cao D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cao D

Die restaurant is great.

Die venster van die deur was gebreek. Klein venstertjie. Hulle kom maak dit reg 17:00 die middag toe ons rus op die bed. Jy skrik jouself boeglam as iemand met 'n hamer aan jou deur kap. Hulle kon gerus die herstelwerk gedoen het voor ons inboek of die volgende oggend as ons uitboek. Die badkamerlig werk nie, moes in donker bad en toilet gebruik. Daar is nie genoeg parkering waar ons eenheid was nie en iemand het ons vasparkeer. Ons moes die volgende oggend 6:30 vertrek. Ek sal nie weer daar gaan bly nie. Die restaurant se kos is fantasties.

Crispin S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crispin S

Extremely friendly staff.

Diemersfontein Wine & Country Estate was a special surprise. All our expectations were exceeded.

Diemersfontein Wine & Country Estate se terugvoer

Dear Mr. Crispin Swart
This is such a heart-warming review. Thank you for taking the time to provide us with feedback. We will share it with the rest of the team.
Yours in hospitality,
Celeste C. Klem
Hospitality Manager | Diemersfontein Wine & Country Estate

Diemersfontein Wine & Country Estate
Barend C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Barend C

Stort in die kamer het nie lekker gewerk nie (binne in die bad en dit spuit tot op die vloer).

Die kamers is baie netjies, diens baie goed. Met "loadshedding" was die generator aangeskakel en dit was vir ons absoluut 'n plus punt wat goeie diens aanbetref.

Diemersfontein Wine & Country Estate se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Hierdie terugvoering help ons om reg te maak wat verkeerd gegaan het. Dit is lieflik om te sien ons gaste geniet die kragopwekker as daar beurtkrag is. Ons hoop om julle weer gou te sien.

Diemersfontein Wine & Country Estate
Barend C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend C

Baie veilig en sentraal geleë.

Vriendelike ontvangs en netjiese kamers.

Hettie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie V

Stunning. Dankie.

Baie dankie vir julle puik diens en pragtige kamers.

Clark G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Clark G

Very disappointing at this price.

The outside furniture was dirty, plates but no cutlery, no oven or stove, but has fridge and braai, kettles only in bedrooms with Ricoffe and terrible service.

Ronel B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Ongelooflike ervaring.

Die verblyf was uit die boeke uit. Die kamers was skoon en netjies, die badkamers ruim en skoon en die stoepie voor jou kamer is die ideale plek om 'n oggend koffie of 'n middagslapie te vang. Die gronde rondom die verblyf is onbeskryfbaar mooi. Die mense was vreeslik vriendelik en behulpsaam en het ons baie welkom laat voel. Die restaurant se kos was ook uit die boeke uit en die wynproe uitstekend. Ek sal enige dag weer hier oorbly en kan met 'n geruste hart vir enige iemand aanbeveel om hierdie plekkie te probeer.

Salome V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome V

Pragtige verblyf!

Ons het een nag oorgebly. Die kamer was netjies en skoon, ontvangs was vriendelik en vinnig en ons ontbyt was heerlik met besonderse vriendelike personeel aan diens. Dankie vir 'n heerlike ervaring!

Ruaan P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruaan P

Fantasties!

Die mense is baie vriendelik, die kos en verblyf was uitstekend en die plaas is asemrowend!

Johmare B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johmare B

Wonderlike ondervinding. Asemrowende uitsigte.

Ek het die verblyf ongelooflik geniet. Vriendelike en hulpvaardige personeel en 'n heerlike restaurant met lieflike kos en wyn.

Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Rylaan (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb658c2f01e30cde09b91b06f519997d8d5721167df4c2695178f3761c419d3c399f2372839123fe53a73312724ef3d127a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Jan van Riebeeck Drive (R301) Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.660247004624 19.006712041664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang