Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diemersfontein Wine & Country Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Rylaan (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Diemersfontein Wine and Country Estate bied gastehuisverblyf teen 'n agtergrond van van die mees dramatiese uitsigte in die Kaapse wynlande in Wellington.

Daar is 'n verskeidenheid en suite-slaapkamers en verskeie ander eenhede met gedeelde badkamergeriewe. Geleë rondom die manjifieke herehuis se tuine, of in een van ons 3 landgoedkothuise, wat elkeen hul eie kombuisie en stoep het, wat uitkyk oor die ikoniese wingerde en plaasdam.

Alle kamers en kothuise is in 'n gemaklike plattelandse styl gemeubileer en is ideaal vir diegene wat privaatheid en onafhanklikheid verkies. Daar is 'n opsie van enkel- of dubbelbeddens en 2 enkelbeddens deurgaans. Gaste is welkom om die geriewe wat beskikbaar is by hierdie wonderlike derdegenerasie-familielandgoed te geniet.

Van rustige luilekker om die swembad, tot perdry, pieknieks, bergroetes en staptogte of wynproeë, is jy verseker van 'n genotvolle en ontspanne tyd op Diemersfontein. Die gewilde dorpe Franschoek, Tulbagh, Paarl en Stellenbosch is binne 30/40 minute se ry. Diemersfontein dien as 'n ideale basis om die besienswaardighede van die Wynlande te verken.

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Jan van Riebeeck Rylaan (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Diemersfontein Wine & Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck Rylaan (R301), Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb658c2f01e30cde09b91b06f519997d8d5721167df4c2695178f3761c419d3c399f2372839123fe53a73312724ef3d127a47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 070 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Jan van Riebeeck Drive (R301) Wellington 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.660247004624 19.006712041664

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang