Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dieu Donnee River Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wentzel M
1 nag
5.0
Feb 2019

Die diens, die kamer, die ligging, die rustige kalm atmosfeer is net wow! Dit was 'n skielike werks reis en dit was nog in 'n stadium van moet ek gaan of moet ek nie. Ek het Dieu-Donneè op die webtuiste gekry en 'n e-pos gestuur. Die res het die webtuiste gedoen. Hulle het telefonies met my in kontak gebly. Die dae van ure lank soek na verblyf is verby. Dieu-Donneè is absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Dieu Donnee River Lodge
Goeie Naand Wentzel, Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Hoop om jou binnekort weer te sien. Sukses op al jou rondreis en bedrywighede. Groete van almal op Dieu-Donneè.

Shanya H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Uitstekende verblyf. Waarde vir geld en effektiewe besprekings meganisme deur middel van LekkeSlaap. Uitstekende verblyf, en baie goeie waarde vir geld. Besprekings meganisme deur middel van LekkeSlaap was uitstekend en agente was baie professioneel en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Dieu Donnee River Lodge
Thank you Shanya, I hope to see you on your next visit to the South Coast, Kind regards, Antoinette

Tammy H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2016

Baie behulpsaam en vriendelik. Baie vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Dieu Donnee River Lodge
Tammy, Baie dankie vir die tydperk wat julle manne hier by ons kon bly. Ons gaan hulle vriendelike gesigte in die eetsaal mis. Beste groete, Antoinette

Rialette S
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2016

Pragtige lodge met vriendelike eienaars. Ons het slegs 1 nag oorgeslaap sonder enige etes, maar die verblyf was gerieflik met 'n verskeidenheid kamers/slaapeenhede met 'n televisie in elke kamer. Die kombuisie in ons familie-eenheid was goed toegerus en die netjiese badkamer het 'n stort en bad. Die lodge en tuine is pragtig versorg en die vriendelike diens was 'n groot pluspunt. Ek sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Dieu Donnee River Lodge
Rialette, Dit was 'n plesier om julle hier by ons te gehad het. Ons sien uit om jou weer te sien. Onthou "Protea banks" is baie gewild vir duik. Beste groete, Antoinette

Johnny L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2015

Awesome! Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om jul te bedank vir jul vriendelike en uitstekende diens. Ek sal julle met graagte aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na werklike uitmuntende diens en netjiese, gerieflike verblyf. Duisend dankies. Vriendelike groete.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Antoinette
Dieu Donnee River Lodge
Dit was goed om die twee van julle te ontmoet. Glo julle het die res van julle vakansie geniet. Beste groete, Wim

Helen B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2015

Aangename, skoon en netjiese verblyf. By aankoms is ons deur die eienaar begroet en 'n skinkbord met koffie is na ons kamer gebring. Ruim eenheid met stoep wat 'n uitsig op die pragtige tuin het. Kon langer gebly het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 612
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 612
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Umhlangakulu-rylaan 1047, Southport, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2ZGZiNGM3LTBmMjAtNGI0Zi05YzkxLTQ3YjIxZGY5NjM0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 612 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 1047 Umhlangakulu Drive Southport 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.685294609958 30.494778379467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang