Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Diggersrest Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Johan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik rustig in natuur se stilte. Ja. Uitstekende plek. Baie lekker gesels met Johannes. Baie mooi, skoon en netjiese kamer. Pragtige uitsig oor Magoebaskloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig en mooi. Sentaal geleë. Baie mooi ligging en baie skoon. Vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janie K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Ons het ongelukkig nie baie tyd hier spandeer nie, was by 'n troue en moes baie vroeg weer ry. So het letterlik net daar geslaap. Maar die slaapgeriewe was puik, skoon en baie gemaklik. Ons was ook verwelkom met vars plaaseiers uit die hoenderhok wat baie oulik en gaaf was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

We had a lovely stay in the beautiful quaint cottage, with friendly hospitality. We stayed over for one night in order to attend a wedding in the area. The cottage was beautiful, clean, and perfect for our stay. The staff are friendly. Thank you Johannes and Maria for all your trouble and for the lovely eggs and avos . It is really a beautiful and well-kept place. We would like to visit the lodge again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Diggersrest Lodge
Dear Angie Thank you for your lovely review. We are so happy you enjoyed your stay and look forward to hosting you again. Sharing our spot with you gives us a lot of joy and it's lovely to hear you enjoyed our fresh farm produce. Kind regards Johannes and the Team

Isabel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2024

Meer verwag. Ligging is fantasties. Ons twee-slaapkamer chalet is bitter teleurstellend. Wasbak in die badkamer is los van die muur, en daar is slegs lauwarm water. Gordyne is vol merke en hang glad nie mooi nie. Beddens is wel skoon oorgetrek en in goeie kondisie. Die plek het dringend onderhoud nodig.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre Jan V
1 nag Saam met vriende
2.8
Aug 2024

Mooi area maar niks spesiaals. Sal nie weer daar bly nie. Niks spesiaal.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Allria J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Awesome. The area is breathtaking. Would definitely visit again. Enjoyed the peace and quiet, and the beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Apr 2023

Lovely view, comfortable, good wifi, friendly service, very central. Cottage in need of some TLC - no light in bathroom, main bedroom's chest of drawers broken, lukewarm bathwater, 5 km dirt road to house is in poor state.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Antionette L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Al die grondpaaie na enige lodge - daar is baie stof en nie lekker paaie nie. Die ontvangs en plekkie was wonderlik. Die mooiste uitsig. Mense baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romanda H
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Fanatiese tyd! Perfek vir groot groep wat grootouers, tiener, baba en alles tussenin insluit. Bestuurder gaan uit pad om gaste se wense waar te maak. Personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paadeplaats H1.1, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDAyNzdkLWRiZjUtNDBmNy1iYWE1LTkxN2I2YmFhNWJjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Paardeplaats H1.1 Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.916399252224 30.019643394459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang