Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikalo Highston

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland-laan 9, Bryanston, 2077, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dikalo Highston bied B&B en is in Bryanston geleë. Die gastehuis is naby Nicol Way Winkelsentrum, Bryan Park Winkelsentrum, British International School en ander besienswaardighede in die area geleë.

Verblyf by Dikalo Highston beskik oor 7 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Boonop het elke kamer lugversorging, gratis WiFi, 'n TV, 'n werkstasie, internasionale proppe en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die ontbytarea bedien, waar aandete vir groepe groter as 10 teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis beskik ook oor 'n swembad en 'n pragtige tuin. 'n Saal wat vir intieme geleenthede en funksies gehuur kan word en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is op die perseel beskikbaar.

Dikalo Highston is ook ongeveer 11 km vanaf Sandton se geriewe en besienswaardighede, 21 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe, en 40 minute vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Portugees
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dikalo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Highland-laan 9, Bryanston, 2077, Gauteng
  • Gaste dink Dikalo Highston het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highland-laan 9, Bryanston, 2077, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe124b1b05bb35ba8b596b4bc1f2911b0ee9febe44796a09126338b7c6195fa2d0679cc7d2813b1fb6feab400857398d47c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 9 Highland Avenue Bryanston 2077 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -26.0491 28.00121

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang