Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikgomo Cottages BushCamp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morhan-weg 13, Plaas De Wagensdrift, Deel 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 23 mense

Beskrywing

Dikgomo Cottages BushCamp is 'n selfsorgkampeerplek op 'n privaat plaas net buite Cullinan in die Leeuwkloofvallei en is ideaal vir familie en vriende wat die rustigheid van die buitelewe geniet.

Dié privaat kampeerplek bied slaapplek aan 'n groep van 12 volwassenes, 6 kinders en 5 babas en het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die badkamer het 'n gasgeiser wat warm water voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Daar is ook 'n onderdak-kombuisie en -sitarea. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n tweeplaatgasstoof toegerus.

Dié kampeerterrein is omhein en bied oorgenoeg parkeerplek. Hierdie verblyf is ongeveer 30,6 km vanaf Cullinan waar gaste plaaslike geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 23 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Morhan-weg 13, Plaas De Wagensdrift, Deel 13, Cullinan, 1001, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 23 mense
Vanaf
Vanaf R1 440
per nag, vir 23 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morhan-weg 13, Plaas De Wagensdrift, Deel 13, Cullinan, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6dee5176a576ba093841fe484502ef7f5a60f162e63f186bc315f2e1303a8779d35559bdbedee258e172ebac9d9841f329d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 23 mense 13 Morgan Road Farm De Wagensdrift Portion 13 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.515794634643 28.589998326102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang