Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgan-rylaan 13, De Wagensdrift, 25°30'59.6, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Vanaf R490 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dikgomo Cottages Olive Tree Camp is op die R573, oos van Pretoria, naby Cullinan en die Dinokeng Wildreservaat.

Hierdie privaat kampeerplek bied slaapplek aan 'n groep, gesin of 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is ook 'n privaat badkamer met 'n stort.

'n Klein kombuisie met 'n gasstoof en yskassie, 'n kragpunt, 'n geiser wat met sonkrag werk, 'n wasbak en 'n vuurput is ook beskikbaar.

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp is omhein en troeteldiervriendelik. Die gemeenskaplike swembad is sowat 100 m buite die kampeerplek geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad
Basiese kook-benodighede
Elektriese kragpunt
Kraan
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Morgan-rylaan 13, De Wagensdrift, 25°30'59.6, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgan-rylaan 13, De Wagensdrift, 25°30'59.6, Cullinan, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ce1a9a3f225fd3a04953b9ba52381c3dc2f7055958deea4dda2f5a9315bf75643e93e0db1282c330fdca7ab384e7cc1ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 13 Morgan road, De Wagensdrift 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.515323181006 28.591100871888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang