Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgan-rylaan 13, De Wagensdrift, 25°30'59.6, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp is geleë op die R573 oos van Pretoria, naby Cullinan en die Dinokeng Wildreservaat.

Hierdie privaat kampplek kan 'n groep of gesin van 4 volwassenes en 4 kinders akkommodeer. Die kampeerterrein bied 'n privaat badkamer met 'n stort.

'n Klein kombuisarea met 'n gasstoof en yskassie is beskikbaar en die perseel is toegerus met 'n kragpunt, sonkrag-geiser, wasbak en 'n vuurput.

Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp is omhein en troeteldiervriendelik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Badkamer

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Morgan-rylaan 13, De Wagensdrift, 25°30'59.6, Cullinan, 1001, Gauteng
  • Gaste dink Dikgomo Cottages Olive-Tree Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R590
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Morgan-rylaan 13, De Wagensdrift, 25°30'59.6, Cullinan, 1001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7ce1a9a3f225fd3a04953b9ba52381c3dc2f7055958deea4dda2f5a9315bf75643e93e0db1282c330fdca7ab384e7cc1ce7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 13 Morgan road, De Wagensdrift 25°30'59.6"S 28°35'26.2"E 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.515323181006 28.591100871888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang