Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikgomo Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Ilse V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful, relaxing getaway! We had such a wonderful, relaxing weekend and our fur babies thoroughly enjoyed the open space, with the fenced area, which allowed them to run around freely. Pierre was a very attentive, caring host and made us feel right at home. The splash pool was an absolute gem!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

It's awesome to hear nature! Perfect getaway for the family and our 2 dogs. The cottage is equipped with everything you need and the splash pool was loved by my son and the dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Ontspannend, stil, rustig. Lekker stil en rustige langnaweek hier deurgebring. Pierre is 'n uitstekende en behulpsame gasheer. Sal graag weer kom kuier en beveel dit gerus aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Popko K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gasvryheid van Pierre was uitstekend. Lekker plek om 'n naweek daar te spandeer. Ons het baie lekker gekuier en sal die plek aanbeveel, veral vir gaste met honde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile E
Kort verblyf
4.8
Jun 2024

Lekker rustig en ontspanne omgewing. Heerlike wegbreek! Baie rustig! Ons en ons hondekinders het baie lekker gekuier. Pierre was 'n wonderlike gasheer en het verseker gemaak ons het alles gehad wat ons nodig het. Die bottel wyn was ook 'n baie mooi en lekker gebaar! Ons sal beslis weer kom kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages
Baie dankie vir u terugvoer, sien u binnekort weer.

Nicolette W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Rustige mooi area en selfs deur loadshedding was daar krag a. g. v sonpaneel. Ja, lekker gebly, maar daar is vreeslik baie vlieë en die eienaar kan dalk daaraan dink om iets op te hang wat die vlieë sal wegtrek van die kothuis of ten minste minder kan maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Dikgomo Cottages
Thank you for your feedback.

Charlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Rustic & quiet, lekker ontspan. Rustic & quiet, heerlik ontspan. Lekker groot fenced off grasperk vir honde om te hardloop & speel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Dikgomo Cottages
Thank you for your feedback.

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Great weekend away with the furkids. Had a lovely relaxing weekend with the furkids! Pierre was a great host and always available. The house is comfortable with everything you need. The splash pool is great to cool off in for humans and furkids. All in all, a lovely pet-friendly location very close to Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Leon
Dikgomo Cottages
Thank you so much for your review.

Johan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Rustige en gemaklike verblyf. Gasvryheid is definitief die eerste indruk. Eenheid is baie netjies en as jy rustigheid soek, is die die regte plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Cottages
Goeie middag Johan, baie dankie vir terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien. Pierre

Jenny S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Peaceful and relaxing. Very peaceful. The splash pool was very welcome in the heatwave. We travelled with a gazebo and camping chairs, which were very useful in the heat as we set them up at the pool. The dogs were made welcome and the fenced-off garden allowed them room to explore safely. An inverter is available to keep the lights on during load shedding. It was lovely to watch the cows grazing around the perimeter of the garden fence. There is a lovely braai area with wood supplied. WiFi was available. This is the perfect place for a chilled getaway. The host was very helpful. It's suitable for relaxing, soaking in the splash pool and braaing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, De Wagensdrift Erf 13, Cullinan, 1001, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a2bd58fc8bd615229da1e1a811af61c72daecf53990fa568c0abc1f1424e30074c95361a3f796a8e3ecc640100086590dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 R573 De Wagensdrift Plot 13 1001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.516390988735 28.590494199399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang