Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikhololo

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Dané W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Lekker gebly, geswem, wild gekyk en gespeel as 'n gesin van 4. Baie lekker gebly. Daar was baie om met ons klein kinders te doen (20 maande en 3 en 'n half). Die trappe is ook baie maklik gewees om vir hulle te klim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mamta L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome and relaxing. It was a great experience. I love how relaxing it is for adults and how there are activities for children. The staff were very welcoming, friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Mamta, thank you for your lovely feedback . Our team works hard to create an inviting atmosphere where parents can unwind while the kids have a blast with all our activities - and it's great that this was the case for you too . Hope to have you back soon for another wildlife adventure!

Hermanus Jacobus D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Tranquil and relaxing. Absolutely amazing as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Hermanus, we're delighted that your recent visit was so peaceful and rejuvenating. It's always wonderful to hear such positive feedback, and we look forward to having you with us again soon for another fantastic bush getaway!

Ronel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig en rustig. Beslis! Baie om te doen vir beide oud en jonk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Ronel, dankie vir die mooi resensie! Ons oord is inderdaad die perfekte plek om te ontspan, alles terwyl die kinders lekker kan kuier met ons vele aktiwiteite. Ons wil jou graag binnekort terug hê.

Benjamin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig en kans om die natuur te geniet. Ons het die tyd in die natuur baie geniet. Dit is al die vyfde keer wat ons daar kuier en sal dit weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Well-organized, comfortable and relaxing stay. Dikhololo is wonderfully maintained, the staff are friendly, and we will certainly visit again. There are various pools that you can make use of, games rooms, and plenty of activities besides. The units are modern and well maintained (we were in a studio apartment) and my only complaint is that these units share a wall with neighbours, who you can hear even when at moderate volumes. This won't be the case in all units, and wasn't disruptive to our visit, however. Great to visit with children, or on your own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Heerlike gesins wegbreek. Oord is 'n paradys vir kinders. Die eenheid kort dalk 'n bietjie van 'n opgradering, maar ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Michelle, baie dankie dat jy jou pragtige terugvoer met ons deel. Ons oord is deurdag ontwerp om gaste te bekoor en blywende herinneringe te skep, en dit is wonderlik om te weet dat dit die geval vir jou was. Daar word behoorlik kennis geneem van jou terugvoer oor die eenheid, en ons sien uit daarna om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike verblyf!

Jani S
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Was okay. Accommodation was not according to photos. We were misled for the price paid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hi Jani, we regret to hear that your visit to our resort did not meet your expectations. We always strive to provide our guests with a great and memorable experience, and we apologise if this was not the case for you. We hope to provide a much better experience in the future. Thank you for your valuable feedback.

Hannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Lekker, mooi plek. Baie fasiliteite en lekker ontspanning. Ja, maar ons het nie gekry wat ons bespreek het nie. Die ou chalet het 4 slaapplekplekke i.p.v. 3. Daar was termiete in die deurkosyn (i.p.v. die Ateljee woonstel).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Beekman Holidays
Dikhololo
Hallo Hannes, dankie vir jou terugvoer. Ons is bly jy het die geriewe en ontspanning geniet. Ons vra om verskoning vir die verwarring met jou bespreking en die toestand van die chalet. Jou opmerkings is vir ons belangrik, en ons sal hierdie kwessies stiptelik aanspreek om volgende keer 'n beter ervaring te verseker. Ons hoop om jou terug te verwelkom vir 'n meer naatlose verblyf.

Christine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Twee dae oor geslaap en dalk te kort om als op die oord te kon sien. Verblyf was nie sleg nie. Alles netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 507

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sienaplaas, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjT0S1wYr7QtaNAMEFWkV89XnyGB8br91pl3HutOcgjTySq9vpH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 106 5 1 5 Siena Farm Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.418565231714 27.742894428147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang