Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dikhololo

  • Kapasiteit: 104 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sienaplaas, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dikhololo is op 'n gesinsgeoriënteerde vakansieoord op 'n wildplaas net minder as 'n uur se ry vanaf Hartebeespoort en dit bied 'n onvergeetlike eko-ervaring. Die oord spog met wêreldklasgeriewe wat die Body Bliss Day Spa en 'n restaurant en kroeg met 'n lisensie. Diere soos kameelperde, bokke en sebras loop vrylik rond en daar is ook talle voëlspesies.

Die oord het 'n aantal aparte kampe waarvan die meeste hulle eie swembaddens het. Die selfsorg-eenhede het elkeen hulle eie braaigeriewe en die oord het ook 'n groot hoofarea met 'n restaurant en kroeg. Elke eenheid beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, linne en badhanddoeke.

Die oord spog met 'n waterwurm, verhitte swembad, 5 tennisbane en 2 muurbalbane. Dikhololo bied ook konferensie- en spanbou-geriewe, sowel as 'n klein winkeltjie, klimraam, pool-tafel, lapa, speelgrond, putt-putt-baan, tafeltennis, vlugbalbaan en geskenkwinkel.

Die wildreservaat is 'n paradys vir natuurliefhebbers en gaste kan diere soos kameelperde, sebras, elande, blouwildebeeste, rooihartebeeste, koedoes en rooibokke van nader beskou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 103 resensies vir Dikhololo
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Beekman Holidays Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 502

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sienaplaas, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Dikhololo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 104 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sienaplaas, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjT0S1wYr7QtaNAMEFWkV89XnyGB8br91pl3HutOcgjTySq9vpH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 103 5 1 5 Siena Farm Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.418565231714 27.742894428147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang