Dilisca Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Colett Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 118
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Duan S - Sep 2024
Algehele gradering
Kort, als wat ek nodig gehad het.
Johs K - Jul 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Johs. Was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Sakkie
Johan D - Jun 2024
Algehele gradering
Beste
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Ons waardeer dit. Colett en Sakkie
Marlene H - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike, mooi verblyf. Fantastiese gasvrou.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Marlene. Ons het groot waardering. Groete, Colett en Sakkie
Roelof V - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Deon. Sakkie en Colett
Leonie V - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige, skoon verblyf.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle terugvoer, Leonie! Gaan goed en sien weer! Sakkie en Colett
Anne-marie E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Anne-marie. Goed gaan! Sakkie en Colett
Lucy S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie oulike vriendelik mense. Mooi, netjies en veilige verblyf. Heerlike ontbyt.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Lucy! Sterkte met jul aanpassing in ons mooie Kaap. Groete, Colett en Sakkie.
Raymond N - Jan 2024
Algehele gradering
Puik.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Raymond. Sien jou gou weer. Groete, Sakkie en Colett
Madele V - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Baie gerieflik vir kinders. Sal weer terugkom!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Madele. Ons waardeer dit. Goed gaan! Sakkie en Colett.
Tania B - Mei 2024
Algehele gradering
Letterlik net geslaap en gestort.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Tania. Ek is regtig jammer vir die water ongerief, ons het die dag daarna 'n geyser probleem opgetel en dit herstel. Groete, Colett
Duane H - Sep 2024
Algehele gradering
Goeie waarde.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Duane. Goed gaan! Sakkie en Colett
Erika K - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Erika. Dit was baie lekker om jou by ons te huisves. Goed gaan. Colett en Sakkie
Philip O - Feb 2024
Algehele gradering
Kamers is gemaklik en voldoen vir die geleentheid.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Philip!
Jonann V - Aug 2024
Algehele gradering
Redelik.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Hi Jonann. Ons is regtig jammer jou verblyf was so sleg om hierdie terugvoer te regverdig. Dis die slegste evaluering in 8 jaar. Dinge kan skeefloop en jy het ons ingelig oor die verstopping, maar ons het dadelik aangebied dat jy na die kamer langsaan skuif. Hoop dit gaan goed met jou en dat jou vrou herstel het. Goed gaan.
Liezel H - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Goeie ligging.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Liezel. Ons waardeer dit opreg en is bly julle het die tydtjie by ons geniet. Gaan goed! Sakkie en Colett.
Steward V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, Steward. Ons waardeer dit. Sakkie en Colett
Roelof V - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese, waarde vir geld en so lekker privaat en rustig.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Roelof.
Bianca B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gebly by Dilisca! Alles was mooi en skoon, goeie ligging.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Bianca!
Lorraine H - Nov 2023
Algehele gradering
Comfortable - home from home!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback, Lorraine!
Rehan D - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Andrew V - Mei 2023
Algehele gradering
Warm, welcoming, excellent.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you so much for your kind feedback, Andrew. It was nice having your group stay with us. Colett and Sakkie
Chantell J - Apr 2023
Algehele gradering
Luxurious accommodation -delightful!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback Chantell! We appreciate it, we enjoyed having you stay with us. Let's do it again sometime. Sakkie and Colett
Eben V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap, baie netjies.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Eben. Ons waardeer dit opreg. Kom bly gerus weer hier. Sakkie en Colett
Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you very much for your feedback Sonja. It was great to host your group's stay and we hope you come and visit us again for the next cycling event or just for fun. Colett and Sakkie
Corné B - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike verblyf, lekker gebly.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Corné. Ons waardeer opreg. Groete. Colett en Sakkie
Andre N - Feb 2023
Algehele gradering
Rustig.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Andre. Sterkte met julle inskakel in die Kaap. Goed gaan. Sakkie en Colett
Melissa J - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlik, lieflik en lekker.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Melissa. Ja nee kyk Thinus was omtrent 'n held. Goed gaan by julle. Colett en Sakkie
Mariaan K - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjiese, veilige verblyf.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Mariaan. Ons waardeer en hoop om jul gou weer te huisves.
Sakkie en Colett
Monique H - Jul 2023
Algehele gradering
Het verblyf vir een aand gesoek.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer Monique. Goed gaan. Colett en Sakkie
Grant M - Mrt 2023
Algehele gradering
1-night stay was comfortable.
Sonae C - Sep 2023
Algehele gradering
Aan al ons behoeftes voldoen.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Sonae. Goed gaan! Colett en Sakkie
Frederick B - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, ons het groot waardering daarvoor. Sakkie en Colett
Natasha V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker geslaap.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering Natasha. Dit was lekker om julle by ons te kon huisves. Ons maak weer so. Sakkie en Colett
Ronel S - Apr 2022
Algehele gradering
Perfek!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ronel! Colett en Sakkie
Carlynne A - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie.vir jou terugvoer Carlynne!
Colett en Sakkie
Johan N - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker mense.
Eldee P - Des 2022
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Eldee. Ons waardeer opreg. Alles van die beste vir die jaar. Sakkie en Colett
Henk J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en baie lekker.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Hennie, ons waardeer opreg. Goed gaan! Sakkie en Colett
Adina G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies en lekker speelplek vir kinders.
Lizette V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir oom se terugvoer. Dit was lekker om oom by ons te huisves! Goed gaan en sien weer.
Colett en Sakkie
Anna B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Anna. Dit was lekker om julle by ons te huisves. Goed gaan. Colett en Sakkie.
Clint G - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese, goed toegeruste en veilige akkommodasie, met 'n ongelooflike lekker ontbyt.
Lees meerDilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Clint. Dit was baie lekker om julle groep by ons te huisves, hopelik sien ons julle volgende jaar weer. Groete, Colett en Sakkie.
John P - Sep 2021
Algehele gradering
Genotvol, rustig, fantasties.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, John! Ons het groot waardering en hoop om julle gou weer te sien. Goed gaan, Colett en Sakkie.
Johnny S - Jun 2021
Algehele gradering
Kommervrye rusgenot
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Sjoe, dit was nou 'n mooi kompliment! Vreeslik dankie, Johnny. Sien julle hopelik weer. Colett.
Nico V - Jun 2021
Algehele gradering
Huis ver van jou eie huis.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Hi Liezl, baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg en hoop julle kom kuier weer by ons. Groete, Colett en Sakkie
Dirk O - Mei 2021
Algehele gradering
Dilisca is die perfekte plek, die bed in die kamer was net wonderlik.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi woorde en terugvoer Dirk! Ons waardeer dit opreg en hoop om julle weer te huisves vorentoe. Goed gaan! Sakkie en Colett
Linda D - Mrt 2021
Algehele gradering
Was in die Kaap saam met my dogter vir 'n kombuistee.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Linda! Ons sal julle enige tyd weer wil huisves! Goed gaan en pas julleself op!
Helene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Helene. Goed gaan, Colett en Sakkie.
Nanette M - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Nanette! Goed gaan. Colett
Helena M - Mei 2021
Algehele gradering
Alles wat ek nodig gehad het teen 'n redelike prys.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer! Sien gou weer! Colett
Helena M - Jun 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf in die regte area vir 'n goeie prys.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer! Waardeer baie!
Stewardt F - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was ’n baie lekker oorbly gewees en het daardie huis gevoel gehad.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Stewardt! Goed gaan!
Hennie S - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlik. Baie vriendelik.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Hennie!
Dillon B - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker verblyf, aangename mense en perfek geleë.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Dillon. Ek is bly dat die gaste almal gelukkig was en dat ons julle almal kon ontmoet.
Groete en sterkte vir die res van 2021!
Colett en Sakkie
Frederick B - Okt 2020
Algehele gradering
Uitstekend, baie lekker gebly
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Frederick. Ons sien julle weer. Colett en Sakkie.
Franken S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Franken!! Goed gaan en geseende kersfees!
Colett en Sakkie
Elise V - Feb 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, veilige parkering by huisvesting, tuin ideaal vir kinders, heerlik geslaap en badkamer skoon en netjies. Lieflike ontspan-sitkamer met eie braaigeriewe.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marion. Ons waardeer dit ter harte en hoop om julle sommer gou weer te sien. Colett en Sakkie.
Felicia Hazel J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goeie ligging en vriendelike diens.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugcoer Hazel!! Geseende Kersfees! Colett en Sakkie
Ewan J - Nov 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly, goeie diens en aandetes kan gereël word.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ewan (via Michael). Ons waardeer julle ondersteuning en is bly ons kan die verblyf so gerieflik maak!
Colett en Sakkie
Vannessa W - Okt 2019
Algehele gradering
Management and staff very friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Bestuur en personeel baie vriendelik.
Mal oor die atmosfeer en dit is so rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your wonderful feedback Vanessa!
Kind regards,
Colett and Sakkie
Pieter V - Okt 2019
Algehele gradering
Die gasvryheid met ons aankoms word waardeer.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Pieter. Lekker om dit te hoor.
Groete,
Sakkie en Colett
Hannelie K - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Shaun! Dit is altyd lekker om te weet ons maak 'n positiewe verskil in ons gaste se lewe.
Colett en Sakkie
Aletta V - Sep 2019
Algehele gradering
Ruim, netjiese verblyf. Baie gerieflik.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle gawe terugvoer Aletta. Ons huisves julle graag weer in die toekoms. Goed gaan, Colett en Sakkie.
Isabel S - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Ontspanne atmosfeer wat geskep is en waar rustigheid jou omvou.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Isabel! Dit spoor ons verseker aan om so aan te hou; ons wil graag ons gaste weer en weer ontvang.
Goed gaan,
Colett en Sakkie
Denise R - Mrt 2019
Algehele gradering
Family-orientated establishment. Simply the best. Home away from home.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Denise! This surely encompasses all we wish to be for all of our guests! We are so glad that you experienced our passion for Dilisca Guesthouse so abundantly.
Hope to see you again!
Regards,
Colett and Sakkie
Malcomb D - Feb 2019
Algehele gradering
Friendly, clean and comfortable.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your friendly feedback Malcomb! And for not stealing our dogs, Come back to visit soon!
Sakkie and Colett
Nedine G - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en prakties vir wat ons nodig gehad het.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Nedine! Ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek!
Groete,
Colett en Sakkie
Veronica P - Des 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en kamers is netjies.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Veronica!! Mag 2020 vir jou 'n wonderlike jaar wees. Colett en Sakkie
Chantel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Chantel,
Baie dankie vir julle terugvoer! Dit was lekker om julle hier te ontvang, hoop om julle weer in die toekoms te sien!
Colett
Pieter P - Jun 2019
Algehele gradering
Kamer is ruim en skoon.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Hi Pieter
Dankie vir jou terugvoer. Gaste kan ten tye van die bespreking kies of ontbyt ingesluit moet wees of nie. Ons is opreg jammer as daar enige misverstand was hieroor.
Ons hoop om jou weer by ons te verwelkom.
Colett en Sakkie
Luzelle B - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtig en netjies en baie vriendelike personeel.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Luzelle. Was lekker om jul te kon huisves.
Groete
Sakkie en Colett
Rudi P - Des 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, netjies, uitstekende verblyf-ondervinding.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Hi Rudi
Baie dankie vir julle terugvoer. Sterkte met die uitpak en nuwe werk! Geseende kersfees! Colett en Sakkie
Veronica P - Des 2018
Algehele gradering
Ons het besonders welkom gevoel.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer Veronica. Ons wens jou 'n baie geseënde 2019 toe. Colett en Sakkie
Anna L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjiese selfsorgeenheid.
Stephen B - Jul 2018
Algehele gradering
All staff were fantastic.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review Stephen! I am glad you enjoyed your stay, even with the rain.
Colett
Magda B - Apr 2018
Algehele gradering
Beste gastehuis ooit.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Magda. Goed gaan en kom weer.
Colett en Sakkie
Wilhelm H - Mrt 2018
Algehele gradering
Was heerlik!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer Wilhelm! Ons is bly julle het die executive suite so geniet!
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Colett en Sakkie
Nobie V - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie gerieflike kamer gehad.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Beste Nobie,
Dit was lekker om julle hier te huisves. Kom kuier gerus weer as julle Boer toe kom of andersins.
Groete,
Colett
Chantel S - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie netjies en het heerlik geslaap.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Chantel!
Goed gaan vir die res van die maand.
Groete,
Colett
Ena G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie professionele eienaars wat absoluut die ekstra myl stap.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde Ena. Ons hoop dit gaan sommer baie goed met julle en dat ons julle weer vorentoe sien. Groete, Colett en Sakkie
Tersia D - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en beskrywing Tersia. Ons waardeer die kompliment en hoop om julle weer te sien.
Goed gaan. Colett en Sakkie
Fancy M - Okt 2018
Algehele gradering
A very clean guest house with great customer service.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback, Fancy! All the best for the last part of 2018.
Colett
Wilna B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid op sy beste.
Jacobus O - Sep 2018
Algehele gradering
Gesellig en vriendelike atmosfeer.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Sterkte vir die laaste deel van 2018.
Colett en Sakkie
Surita V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en veilig.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Surita! Ons waardeer dit opreg. Goed gaan.
Sakkie en Colett
Boon B - Des 2017
Algehele gradering
Puik.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer Boon.
Voorspoedige 2018 vir jou en jou familie!
Colett en Sakkie
Shawn T - Des 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Goeiedag Heinrich,
Dit was lekker om julle hier te ontvang, Ons hoop om julle weer te sien.
Groete
Colett en Sakkie
Deon D - Nov 2017
Algehele gradering
Pragtige plek!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Christine. Mag julle 'n wonderlike kersgety beleef. Sien uit om jou weer in die toekoms te sien. Colett
Leonard S - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlike gastehuis wat uit die pad gaan om jou tuis te last voel!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie baie dankie vir jou mooi verwysing Leonard! Dit was lekker om julle hier te huisves, hoop ons kry weer so 'n eer.
Groete
Colett en Sakkie
Caroline R - Okt 2017
Algehele gradering
Goeie fasiliteite.
Jaco P - Okt 2017
Algehele gradering
Vinnige besoek maar was lekker.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Groot plesier Jaco! Lekker bly!
Die Dilisca span
Johan V - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf wat baie sentraal geleë is.
Lees meerAlbertus E - Mei 2017
Algehele gradering
Flink. Effektief. Baie skoon.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie review Awie. Dis lekker om te hoor, sien jou gou weer.
Groete,
Sakkie
Estelle P - Mei 2017
Algehele gradering
Gasvry en soos huis gevoel! Baie skoon, nuut en modern.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Estelle, dit was lekker om julle hier te hê.
Groete,
Sakkie
Riaan B - Mei 2017
Algehele gradering
Baie mooi en skoon. Ons was die eerste gaste in kamer 12.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment Riaan. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Sakkie
Hennie P - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was uitstekend het dit geniet.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie oom Hennie.
Liezel D - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjies, baie vriendelike personeel, baie sentraal en veilig.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie Liezel. Groot kompliment
Nico L - Jan 2017
Algehele gradering
Ons was baie tevrede!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die kompliment, Nico. Hoop om jul weer te sien. Groete
Yolandi O - Jan 2017
Algehele gradering
Baie goed!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Yolandi.
Bernie K - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies en baie sentraal geleë, goeie waarde vir die tarief.
Ronel S - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtig onvergeetlik.
Leandra S - Mei 2017
Algehele gradering
Vriendelik en baie cozy.
Emmerentia N - Okt 2017
Algehele gradering
Veilige, bekostigbare verblyf.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Emmerentia! Hoop ons sien julle gou weer!
Die Dilisca span
Neil T - Feb 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Neil.
Leonard H - Jan 2017
Algehele gradering
Dis moeilik om Dilisca te beskryf, maar die mense is baie gaaf.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Len.
Ons ligging is baie goed vir mense wat naby die hospitaal en Durbanville/Bellville wil wees.
Dit is ons teikenmark.
Ons is nie n 5-ster plek nie, maar n klein gastehuis wat bekostigbare, waarde vir geld bied.
Ons het n boorgat geboor, so ek neem aan dis hoekom die tuin deurmekaar gelyk het. Ek dink ons het n groot pragtige tuin met verskillende plante vir tuin liefhebbers.
Ons het n baie groot parkering, so ons het nie gedink bordjies is nodig nie. Ons het wel nou bordjies bestel.
Baie dankie vir terugvoer, ons stel dit hoog op prys.
Groete
Sakkie
Izabel S - Nov 2017
Algehele gradering
Ontvangs was baie vriendelik.
Lees meerGillian F - Okt 2017
Algehele gradering
Comfortable
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik
Ek het oornagverblyf op kort kennisgewing nodig gehad en Dilisca was die perfekte keuse. Vriendelike ontvangs deur Joyce wat baie behulpsaam was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback, Gillian! We hope to see you again soon.
Colett
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Derk H - Jan 2017
Algehele gradering
Comfortable but room on small side.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemaklik, maar kamer is aan die klein kant.
Geen ekstra stoel nie, so net bed om op te sit/lê.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Hi Derick. We do ask all our guests to tell us when we can make their stay more comfortable.
Our luxury rooms are bigger than the standard ones, and I think we still offer value for money compared to other quest houses.
Thanks for telling us, we will fix it.
Regards,
Sakkie
Ruksana C - Des 2016
Algehele gradering
Really enjoyed it.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you Ruksana. We bought microwaves for each room after you suggested it. Thank you for the tip.
Regards,
Dilisca team
Anton B - Des 2016
Algehele gradering
Pragtige omgewing en ligging, eienaars uiters gasvry en behulpsaam!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Anton.
Groete
Sakkie
Joni H - Des 2016
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Johni, dit was lekker om julle by ons te hê.
Groete
Sakkie
Caroline R - Nov 2016
Algehele gradering
Goeie bekostigbare akkommodasie - skoon, nuut en netjies.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Renier.
Debra D - Okt 2016
Algehele gradering
Wonderful, helpful owners and staff.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike, behulpsaame eienaars en personeel.
Amazing ervaring en definitief waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Thank you, Debra.
Chantel H - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike blyplek en uitstekende diens. Waarde vir geld!
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Chantel.
Gary B - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Dilisca Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die kompliment Gary.
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pionierstraat 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang