Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dilisca Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Carike R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lieflike verblyf met uitstekende diens. Ons bly elke keer by Dilisca met ons vakansie in die Kaap. Die standaard is absoluut van boonste gehalte. Van die aankoms is ons verwelkom met vriendelike Mara en Anneline en natuurlik die lekkerste ontbyt, ons was behoorlik bederf. Die kamers is netjies en skoon en word daagliks gediens. Mara en Anneline het ook reggestaan met enige versoeke en hulle het werklik ons tydjie daar so gerieflik as moontlik vir ons gemaak. Ons sien julle binnekort weer en beveel Dilisca vir almal aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issabella M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig en netjies. Ons het in 'n gesinseenheid gebly, dit was netjies, met baie spasie! Ons was vir 2 nagte by Dilisca, maar sou heerlik vir 'n lang vakansie kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin F
1 nag
5.0
Des 2024

Vriendelike ontvangs, behulpsaam en netjiese kamer. Het heerlik gebly, kamer ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Clean quality, nice and quiet. Enjoyable with big rooms and a nice breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Thank you for your feedback and kind words. We appreciate it. Sakkie and Colett

Anna-maria F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties, gerieflik en 'n besliste weer kuier. Ons het baie lekker gebly. Alles gerieflik en baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jul terugvoer, Anna-Marie. Geseende Kersfees! Sakkie en Colett

Walter H
1 nag
5.0
Nov 2024

Goeie vriendelike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Sakkie en Colett

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great thanks. Very good and convenient. Easy check-in and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Thank you for your feedback! We appreciate it and hope to see you again soon. Sakkie and Colett

Arnold V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon, rustig. Baie lekker gebly. Sakkie is baie tegemoetkomend en laat mens welkom voel ten spyte van 'n ekstra bietjie admin wat ek veroorsaak het met die inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons help altyd graag! Sakkie en Colett

Duan S
1 nag
5.0
Sep 2024

Kort, als wat ek nodig gehad het. Baie lekker gebly, net een aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johs K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Dis netjies en skoon en eienaar is baie vriendelik. Die ontbyt was ook baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Johs. Was lekker om julle hier te hê. Groete, Sakkie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pionierstraat 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY5FfDIDKkMshJr4rTOhF8jcT7TOpPp9n555C9EgNwI1GrsJM8U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 2 Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.834694444444 18.670888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang