Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dilisca Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Tony B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Clean quality, nice and quiet. Enjoyable with big rooms and a nice breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-maria F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantasties, gerieflik en 'n besliste weer kuier. Ons het baie lekker gebly. Alles gerieflik en baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter H
1 nag
5.0
Nov 2024

Goeie vriendelike verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Sakkie en Colett

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great thanks. Very good and convenient. Easy check-in and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Thank you for your feedback! We appreciate it and hope to see you again soon. Sakkie and Colett

Arnold V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netjies, skoon, rustig. Baie lekker gebly. Sakkie is baie tegemoetkomend en laat mens welkom voel ten spyte van 'n ekstra bietjie admin wat ek veroorsaak het met die inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons help altyd graag! Sakkie en Colett

Duan S
1 nag
5.0
Sep 2024

Kort, als wat ek nodig gehad het. Baie lekker gebly, net een aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johs K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Dis netjies en skoon en eienaar is baie vriendelik. Die ontbyt was ook baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Johs. Was lekker om julle hier te hê. Groete, Sakkie

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beste Beste plek in die hele area en dan nog beter pryse as meeste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Ons waardeer dit. Colett en Sakkie

Marlene H
1 nag
5.0
Apr 2024

Gerieflike, mooi verblyf. Fantastiese gasvrou. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, veilig. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Marlene. Ons het groot waardering. Groete, Colett en Sakkie

Delete D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Perfek. Altyd 'n staatmaker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer, Deon. Sakkie en Colett

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 123

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pionierstraat 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY5FfDIDKkMshJr4rTOhF8jcT7TOpPp9n555C9EgNwI1GrsJM8U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 2 Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.834694444444 18.670888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang