Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dilisca Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Duan S
1 nag
5.0
Sep 2024

Kort, als wat ek nodig gehad het. Baie lekker gebly, net een aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johs K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker gebly. Het baie lekker gebly. Dis netjies en skoon en eienaar is baie vriendelik. Die ontbyt was ook baie lekker. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Johs. Was lekker om julle hier te hê. Groete, Sakkie

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Beste Beste plek in die hele area en dan nog beter pryse as meeste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Ons waardeer dit. Colett en Sakkie

Marlene H
1 nag
5.0
Apr 2024

Gerieflike, mooi verblyf. Fantastiese gasvrou. Vriendelike ontvangs, skoon en netjies, veilig. Sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Marlene. Ons het groot waardering. Groete, Colett en Sakkie

Roelof V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Perfek. Altyd 'n staatmaker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Dankie vir jou terugvoer, Deon. Sakkie en Colett

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rustige, skoon verblyf. Ons het heerlik oorgeslaap. Was vriendelik ontvang deur die gasvrou en het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Dankie vir julle terugvoer, Leonie! Gaan goed en sien weer! Sakkie en Colett

Anne-marie E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie lekker. Dit was heerlik. Baie lekker ontbyt. Dankie en the host was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Anne-marie. Goed gaan! Sakkie en Colett

Lucy S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie oulike vriendelik mense. Mooi, netjies en veilige verblyf. Heerlike ontbyt. Baie lekker, skoon, netjies en stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Lucy! Sterkte met jul aanpassing in ons mooie Kaap. Groete, Colett en Sakkie.

Raymond N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Puik. Uitstekend, mense is vriendelik, Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Raymond. Sien jou gou weer. Groete, Sakkie en Colett

Madele V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Ons het heerlik gebly. Baie gerieflik vir kinders. Sal weer terugkom! Heerlike verblyf! Goed geleë, alles wat nodig is vir 'n oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Dilisca Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer, Madele. Ons waardeer dit. Goed gaan! Sakkie en Colett.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 118

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 210
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 210
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pionierstraat 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY5FfDIDKkMshJr4rTOhF8jcT7TOpPp9n555C9EgNwI1GrsJM8U?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 2 Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.834694444444 18.670888888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang