Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
 29 Beskikbaar
Kampterrein - Rivierfront - Visvang
Vanaf
Vanaf R485
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie 29 visvangplekke is direk langs die rivier geleë, waar gaste vanuit hul tent of karavaan kan visvang en 'n lieflike uitsig oor die rivier kan geniet. Elke staanplek is ongeveer 10 m by 10 m groot en bied ruimte vir maksimum 6 kampeerders. Daar is 3 dames- en 3 mans-ablusieblokke, en 3 opwaskamers met warm en koue water. 'n Standaard 3-puntkragpunt is by elke staanplek beskikbaar. Die meeste van die staanplekke het gras, maar die staanplekke met meer bome het minder gras. Elke staanplek het 'n vuurmaakplek. Krane is oral in die kamp beskikbaar en die water is skoon boorgatwater. Kiewiet-kamp is die groter kamp en nader aan die swembad, klimraam en winkel. Kampeerders kan tussen 2 ablusieblokke kies. Visarend-kamp het net 6 staanplekke, is meer privaat en het 2 ablusieblokke vir gesinne. Die Hoek het net 2 staanplekke en is vir groter vriende- of familiegroepe geskik.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
 10 Beskikbaar
Kampterrein - Rivierfront - Nie-visvang
Vanaf
Vanaf R485
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie 10 staanplekke is direk teen die rivierfront geleë met 'n lieflike uitsig oor die rivier en voëllewe. Gaste kan nie hier visvang nie. As gevolg van klippe en riete voor die staanplekke is dit nie geskik vir visvang nie, maar dit is meer privaat as die visvang-staanplekke. Elke staanplek is ongeveer 10 m by 10 m groot en maak vir maksimum van 6 kampeerders voorsiening. Daar is 3 ablusieblokke vir dames, 3 ablusieblokke vir mans en 3 opwaskamers met warm en koue water. 'n 3-puntkragpunt is by elke staanplek beskikbaar. Meeste van die kampeerplekke het gras. Die meeste van die staanplekke het gras, maar die staanplekke met meer bome het minder gras. Elke staanplek het 'n vuurmaakplek. Krane is oral in die kamp beskikbaar en die water is skoon boorgatwater.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 19 Beskikbaar
 19 Beskikbaar
 19 Beskikbaar
 19 Beskikbaar
 19 Beskikbaar
Kampterrein - Tweede ry - Nie-visvang
Vanaf
Vanaf R490
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 19 staanplekke in die tweede ry en dis 'n veilige afstand van die rivierfront af. Die meeste van hierdie staanplekke het groot bome en skaduwee. Gaste kan nie hier visvang nie. Elke staanplek is ongeveer 10 m by 10 m groot en maak vir maksimum 6 kampeerders voorsiening. Daar is 3 ablusieblokke vir dames en 3 ablusieblokke vir mans, en 3 opwaskamers met warm en koue water. 'n 3-puntkragpunt is by elke staanplek beskikbaar. Die meeste van die staanplekke het gras, maar die staanplekke met meer bome het minder gras. Elke staanplek het 'n vuurmaakplek. Krane is oral in die kamp beskikbaar en die water is skoon boorgatwater.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Badkamers
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek Gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Zebra-chalet 5 of 6 (oopplan, 2 beddens en stapelbed per eenheid)
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-selfsorg-chalet beskik oor 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas, vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Die chalet bied braaigeriewe en is sowat 100 m vanaf die rivier en sowat 150 m vanaf die naaste visvangplek geleë. Gaste wat in lodges en chalets bly kan vanaf 'n paar algemene en gemeenskaplike staanplekke visvang, maar hulle kan ook 'n privaat hengelplek teen ekstra koste bespreek (onderhewig aan beskikbaarheid).

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Lodge 4 of 5 (4 beddens per eenheid)
Vanaf
Vanaf R1 455
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge het slaapplek vir 4 gaste. Die selfsorglodge het 'n grasdak en beskik oor 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Daar is 2 ingeboude beddens in die sitarea en ook 'n goed toegeruste kombuis. Badhanddoeke word voorsien. Dit is 2 aangrensende eenhede maar die eenhede het elk 'n privaat ingang, stoep en braai-area. Die lodge het 'n TV met Openview, maar gaste wat DStv benodig moet hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en kabels saambring. Die lodge bied 'n wonderlike uitsig oor die rivier vanaf 'n groot stoep en buitebraai-area, en is meer privaat en nader aan die rivier (50 m) as die chalets. Die naaste visvangplek is ongeveer 150 m ver. Gaste wat in lodges en chalets bly kan vanaf 'n paar algemene en gemeenskaplike staanplekke visvang, maar hulle kan ook 'n privaat hengelplek teen ekstra koste bespreek (onderhewig aan beskikbaarheid).

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
 4 Beskikbaar
Zebra-chalet 1 of 2 of 3 of 4 (4 beddens en 'n stapelbed per eenheid)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-chalet beskik oor 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens in elk, 'n leefarea met 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, wasbak, vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is nie 'n TV in die chalet nie. Die chalet het braaigeriewe en is sowat 100 m van die rivier af en sowat 150 m van die naaste visvangplek af geleë. Gaste wat in lodges en chalets bly kan vanaf 'n paar algemene en gemeenskaplike staanplekke visvang, maar hulle kan ook 'n privaat hengelplek teen ekstra koste bespreek (onderhewig aan beskikbaarheid).

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Lodge 1 - (7 beddens)
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-lodge is 'n grasdak-eenheid wat uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n solderkamer met 3 driekwartbeddens en 'n leefarea met 2 ingeboude enkelbeddens bestaan. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, 'n wasbak, vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Die lodge het TV met Openview. Gaste wat DStv benodig, moet hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en kabels saambring. Die lodge bied 'n klein stoep en buitebraaigeriewe. Dit is 50 m vanaf die rivier en ongeveer 150 m vanaf die naaste visvangplek. Gaste wat in lodges en chalets bly kan vanaf 'n paar algemene en gemeenskaplike staanplekke visvang, maar hulle kan ook 'n privaat hengelplek teen ekstra koste bespreek (onderhewig aan beskikbaarheid).

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Lodge 2 of 3 (4 beddens en 2 ingeboude enkelbeddens per eenheid)
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie grasdak-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens, 'n solderslaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n leefarea met 2 ingeboude enkelbedslaapbanke. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, wasbak, vierplaatstoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die lodge het 'n TV met Openview. Gaste wat DStv benodig, moet hul eie DStv-dekodeerder, slimkaart en kabels saambring. Hierdie eenhede het braaigeriewe en is ongeveer 100 m van die naaste visvangplek af. Hulle bied meer privaatheid as die chalets. Gaste wat in lodges en chalets bly kan vanaf 'n paar algemene en gemeenskaplike staanplekke visvang, maar hulle kan ook 'n privaat hengelplek teen ekstra koste bespreek (onderhewig aan beskikbaarheid).

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Zebra no. 7 (3 slaapkamers, 2 badkamers)
Vanaf
Vanaf R2 070
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie drieslaapkamer-selfsorgchalet beskik oor 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer, en 'n tweede slaapkamer met 2 driekwartbeddens. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4 gaste. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met yskas, vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en is ongeveer 100 m vanaf die rivier en ongeveer 150 m vanaf die naaste visvangplek geleë. Die eenheid het 'n TV met Openbiew. Gaste wat DStv benodig, moet hul eie dekodeerder, slimkaart, afstandbeheer en kabels saambring. Gaste wat in lodges en chalets bly kan vanaf 'n paar algemene en gemeenskaplike staanplekke visvang, maar hulle kan ook 'n privaat hengelplek teen ekstra koste bespreek (onderhewig aan beskikbaarheid).

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen musiek of geraas word op die perseel toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 95%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 15%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R485
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 415 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dimalachite River Lodge, Witbank-plaas, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Eh0vh4vLQlMpe9nffLJTrvOK9FRYVz35e5MUhJx89GmNS4gf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Dimalachite River Lodge Farm Witbank 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.903309116554 27.368180572812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang