Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 32 resensies vir Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Johan F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Die beste visvang wegbreek ooit.

Baie skoon en netjies, vriendelike mense en baie goeie diens. Die visvang was baie goed. Beveel dit enige tyd aan.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Dear Johan,
It was wonderful and a great privilege for us to host you here at Dimalachite on the riverside. You really became our friend forever. Thanks for your visit and this positive feedback, we appreciate it. Hope to see you soon. Hannes, Elmarie and Dimalachite Team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Josua V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua V

Heerlike Langnaweek op die oewer van die Vaal Rivier.

Definitief een van die kampeer terreine op die Vaal Rivier wat deur en deur die moeite werd is. Streng reëls aangaande musiek en geraas maak dat mens die skoonheid van die natuur en die geluide ten volle kan geniet. Die ablusies was so skoon mens kan van die vloere af eet. Die personeel is vriendelik, en as mens in Parys wil gaan rondloop is dit 'n klipgooi ver.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Josua, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is so bly jul het die besoek geniet. Dit was 'n absolute plesier om vir jou en Samantha hier te hê en ons hoop om jul sommer gou weer te sien. Mooi bly. Groete,. Dimalachite span

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Lisl D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisl D

Baie baie nice. Dankie.

Rustig. Natuurskoon beautiful. Badkamers skoon en netjies.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Lisl, baie dankie vir julle besoek en hierdie mooi aanbeveling. Ons waardeer dit opreg. Dimalachite Span

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Riaan L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Heerlik en ontspannend.

Baie lekker gekamp en visgevang. Die personeel was baie behulpsaam.

Esterna V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esterna V

Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen.

Heerlik gekuier in die natuur. Het die rustigheid geniet.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Dear Esterna, thank you for your lovely review and positive feedback. We're glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you in the near future again. Kind regards, Dimalachite Team.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Annette R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette R

Net een woord "awesome".

Was heerlik, rustig, skoon en netjies. Almal baie vriendelik. Swembad was ongelooflik aangenaam om in te swem.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Goeie dag Annette.

Baie dankie vir jul besoek en vir die pragtige resensie! Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat jul lekker by ons gekuier het en ons hoop om jul gou weer hier te sien! Mooi bly en geniet die feestyd. Groete, Dimalachite span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Danae D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danae D

Awesome place in a beautiful setting.

Will definitely be back, just not in winter, was rather chilly with the lows being around -2 degrees. The lodge had everything you could possibly need and more, there are heaters, etc. We are just not used to that type of cold.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Danae,

Thank you for your visit and for this lovely review.

Sorry about the cold, but we are happy to hear that you enjoyed the accommodation nonetheless! We hope to see you again during the lovely, green summer months that we are all looking forward to - you are always most welcome here.

Keep well, until next time!

Warm regards,
Dimalachite Team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Jan D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Loved our stay. Will visit again in the near future.

For a weekend break away, it is not far from home and there are ablution blocks for the ladies.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Good day Jan,

Thank you so much for your great review, we are very happy to hear that you enjoyed your weekend with us! We look forward to welcoming you back here soon.

Keep well!

Warm regards,
Dimalachite team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Esterna V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esterna V

Baie rustige atmosfeer en eenheid goed toegerus. Het aan ons verwagtinge voldoen.

Sal net graag wil voorstel dat akkommodasie van kerse/lampe voorsien word met al die kragonderbrekings of dat gaste vooraf gewaarsku word om die nodige saam te bring.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Jaco,

Thank you for your visit and review, it was a pleasure hosting you and your family.

Thank you for the advice, as well, we will definitely update our documentation to ensure that our clients are reminded to bring the necessary accessories to deal with loadshedding.

Keep well and we hope to see you again soon!

Warm regards,
Dimalachite Team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Marie T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marie T

Mooi natuurskoon.

'n Lekker kampnaweek.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Goeie dag Marie,

Dankie vir u resensie, ons is bly jul het lekker by ons gekuier! Ons hoop om jul gou weer te sien.

Mooi bly!

Groete,
Dimalachite span

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Peter D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Baie baie lekker gekuier. Die verblyf en omgewing was baie rustig en veilig. Die groep het dit geniet en daar was n bietjie van alles te doen vir al die ouderdomsgroepe.

Sal beslis weer terugkom.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Peter,
Baie dankie vir julle besoek en hierdie pragtige review.
Ons waardeer dit opreg.
Groete.
Dimalachite span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Nicolaas P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas P

Cold, but very nice.

Peaceful and quiet, but the dirt road in a terrible state.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Dear Nicolaas,
Thanks for your visit and this great review.
We appreciate it.
Hope to see you soon.
Dimalachite Team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Ilzenel M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilzenel M

'n Plek waar voel jy behoort en kan lekker rus - met iets vir elkeen om te doen.

Kliëntediens is skitterend! Het dadelik iemand uitgestuur toe ons stort sukkel. Baie vriendelike diens!

Xander T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Xander T

Rustig

Baie rustige plek. Goed geleë. Daar was een of twee klein dingetjies fout maar die span het dit sommer vinnig-vinnig uitgesort. Ek sal definitief weer teruggaan. Kort net ’n dakkie oor die braai vir as dit reën.

Wynand K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand K

Aanbevole bestemming vir die kampeerder wat hou van stilte en natuur. Om die tent so na as moontlik aan die rivier te kan opslaan is 'n lafenis.

Dit was 'n heerlike blaaskansie gewees teen die rivier met die visarend se roep wat die stilte breek. Die kampplek is mooi skoon en dienste netjies. Sal vir seker weer hier kamp, dalk net volgende keer in die somer.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Wynand,
Baie dankie vir julle besoek en die pragtige review.
Ons waardeer dit opreg
Hoop ons sien julle gou weer.
Dimalachite span

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Shade J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shade J

It was a really lovely time.

Would recommend it for the peace and quiet.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Shadae,
Thanks for your visit and this review.
We appreciate it.
Dimalachite Team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Hannes C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes C

Baie lekker.

Baie mooi area, veral as mens wil visvang.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Hannes,
Baie dankie vir die review.
Groete.
Dimalachite span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Shelley L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Shelley L

Foto's van verblyf is misleidend. Ons blyplek was beslis nie R2200 per aand werd nie.

Het meer verwag. Verblyf was die die prys werd nie. Alhoewel dit skoon was. Tafels lendelam, ongelooflik baie miere, geen gif.

Lana D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lana D

Mooi oord met heelwat om te doen. Baie rustig.

Lieflike swembad. Groot spasie vir fietsry en stap. Heelwat ekstra aktiwiteite beskikbaar indien jy bereid is om daarvoor te betaal. Gerieflik geleë net buite Parys. Vriendelike personeel en netjiese eenhede met voldoende geriewe.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Dear Lana,
Thank you for your visit and this great review.
It means a lot to our business and will motivate our staff to perform even better.
Kind regards,
Dimalachite team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Najib C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Najib C

Very nice.

We had great time. Great service.

Raymond G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond G

Dit was heerlik rustig.

Ons het lekker gekuier. Die chalet en braaiplekke was skoon. Die braai are word ook elke oggend skoon gemaak. Koeldranke is lekker koud by die kiosk. Aangename mense. Rustige ontspanne atmosfeer.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Raymond,
Baie dankie vir julle besoek en ook vir die pragtige terugvoer.
Ons personeel probeer hard om uitstaande klientediens te lewer en jou terugvoer sal hulle verder inspireer.
Ons waardeer jou terugvoer opreg.
Dimalachite Span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Magaretha B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magaretha B

Baie rustig.

Baie skoon en sal dit aanbeveel.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige "review" Magaretha. Ons waardeer u besoek en terugvoer opreg.
Vriendelike groete.
Dimalachite span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Francois P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Sterk aanbeveel.

Wonderlike wegbreek, binne die hart van die natuur! Rustig, net wat 'n mens nodig het om te unwind.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Francois,
Baie dankie vir julle besoek en die pragtige resensie.
Dit beteken vir ons baie as ons sien ons kliente het hulle besoek geniet. Dit motiveer ook ons personeel om nog beter diens te lewer.
Ons waardeer jou terugvoering opreg!
Altyd welkom.
Groete,
Dimalachite Span

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Santjie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santjie V

Gerieflike chalets (en mooi kampplekke) op die oewer van die Vaalrivier.

Die chalet's is netjies en het 'n mooi uitsig oor die rivier. Die oord het streng reels oor geraasbesoedeling en ons het dit baie waardeer om die natuur te beleef en selfs 'n visarend nou en dan te hoor. En natuurlik is Parys met al sy lekker eetplekkies net so 20 minute se ry van daaraf. Ons kon sien daar is ernstige vissermanne wat heerlike kampstaanplekke reg op die rivieroewer het. Dimalachite sal ons definitief weer sien!

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Santjie,
Baie dankie vir julle besoek en die pragtige resensie.
Dit beteken vir ons baie as ons sien ons kliente het hulle besoek geniet. Dit motiveer ook ons personeel om nog beter diens te lewer.
Ons waardeer jou terugvoering opreg!
Altyd welkom.
Groete,
Dimalachite Span

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Eddie C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Superb value for money in lovely safe resort with many surprises like game.

Excellent, friendly and accommodating staff in a wonderful environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld in 'n lieflike, veilige oord met baie verrassings soos wild.

Uitstekend, vriendelike en behulpsame ersoneel in 'n wonderlike omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Dear Eddie,
We want to thank you for your GREAT review and grading.It is always good to get positive feedback, and we highly appreciate it.
I will share your review with our staff that work hard to provide a clean and safe environment in nature.
Regards,
Dimalachite Team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Nosipho M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nosipho M

I really enjoyed my stay at the river lodge . The Jacuzzi was extravagant.

Nice place to visit for a romantic holiday.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Dear Nosipho,

Thank you for your visit and great review. We appreciate it.

Regards,
The Dimalachite Team

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Magda W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda W

Heerlike rustige naweekwegbreek geleentheid.

Ons het heerlik gerus oor die naweek. Kon broodnodige blaaskansie geniet. Dis netjies met pragtige natuur. Die lodge het baie goeie beddens en die nodige geriewe vir 'n naweek. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en pragtige kommentaar Magda. Ons waardeer dit opreg.
Dimalachite span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Mari V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mari V

Potensiaal om 'n heerlike oord te wees.

Nadat ons al die positiewe resensies gelees het, was ons nogal teleurgestel met die oord met aankoms. Die terrein was bitter droog en gras maar yl. Ontvangs was darem gaaf genoeg om ons 'n volsonstaanplek te laat ruil vir een met koelte. Die swembad is reg langs die ablusieblok, wat lei dat mense die plek vuiltrap. Die B-blok is ook nie baie skoon nie, sanitêre doekies word in 'n groot drom by die deur gegooi maar die mense maak nie die deksel toe nie en dit lok baie vlieë en nare reuke. Dis 'n jammerte dat kampeerders nie almal net 'n plek kan los soos hulle dit gekry het nie. Ongelukkig voel ek nie dit was waarde vir geld gewees nie.

Ella W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella W

Dit was baie lekker en vreedsaam.

Die oord is op die Vaalrivier self. Ons sou kamp maar weens die reën het besluit om een van die rondawels te huur. Die rondawels is netjies en ten volle toegerus. Toe gradeer hulle ons op na 'n lodge sonder om meer geld te vra - die lodges is luuks en baie bekwaam! Daar is 'n snoepie, en die oord reël vir aktiwiteite byvoorbeeld "river-rafting". Die plek is baie rustig en mooi in stand gehou. Hulle het ook hulle eie wildkamp. Die personeel is almal baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is ook omhein en mens voel veilig daarbinne. Mense met jong kinders moet tog versigtig wees weens die rivier. Dit is 'n hengelparadys, en die snoepie maak ook voorsiening vir die hengelaars.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Ella,
Baie dankie vir julle besoek en ook vir die mooi review. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Hannes

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Elbie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie M

Netjies en tevrede.

Ons verblyf was heerlik. Die ligging is puik. Personeel is vriendelik. Ons het in 'n huisie vir 7 mense gebly (ons was 6 volwassenes) en dit was bietjie knap vir soveel mense, sou sê die huisie se grootte is meer geskik vir 4 mense, veral in die aande wat dit koud is, waar mens binne wil sit. Ek was spyt om te hoor dat mens nie met jou eie motor mag ry om wild te kyk nie. Ons het baie lekker gebly en sal dit vir mense aanbeveel. Die geriewe was baie netjies en skoon. Ons sal hulle weer besoek.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Elbie,
Baie dankie vir julle besoek, positiewe kommentaar en gradering.
Ons waardeer dit regtig baie.
Ons gaan vir julle 'n gratis wild besigtiging toer gee wanneer julle weer besoek.
Hou asb hierdie briefie as bewys.
Groete,
Hannes en Dimalachite span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Sonja S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja S

Pragtige omgewing.

Ek was bietjie teleurgesteld. Ons was langnaweek in Desember daar. Dit is pragtig teen die rivier maar oord is nie netjies onderhou nie. Die foto's gee 'n mooier prentjie as die werklikheid. Onkruid op Putt Putt bane het knie-hoogte tussen krake gegroei. Lodge waar ons gebly het, het 'n lieflike kuierstoep, maar daar is net 2 stoele en klein koffietafel, terwyl eenheid voorsiening maak vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dus is daar nie eers sitplek vir almal gewees nie, ons het oord personeel gevra vir tafel en stoele en hul het vir ons gebring.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort se terugvoer

Hi Sonja,
Baie dankie vir die moeite om 'n "review" te skryf.
Jammer oor die paar bossies wat in krake van die ou tennisbaan se vloer waarop 'n nuwe put, put baan gebou is. Ons het al 15 bossies laat uittrek.
Bly om te hoor dat julle tevrede is met die ekstra tafels en stoele wat ons vir julle uitgeplaas het onder die afdak.
Groete,
Dimalachite span.

Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Vanaf
Vanaf R455
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R455
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 415 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dimalachite River Lodge, Witbank-plaas, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Eh0vh4vLQlMpe9nffLJTrvOK9FRYVz35e5MUhJx89GmNS4gf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R455 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Dimalachite River Lodge Farm Witbank 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.903309116554 27.368180572812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang