Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dimalachite River Lodge & Nature Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Johan F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die beste visvang wegbreek ooit. Baie skoon en netjies, vriendelike mense en baie goeie diens. Die visvang was baie goed. Beveel dit enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Dear Johan, It was wonderful and a great privilege for us to host you here at Dimalachite on the riverside. You really became our friend forever. Thanks for your visit and this positive feedback, we appreciate it. Hope to see you soon. Hannes, Elmarie and Dimalachite Team

Josua V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlike Langnaweek op die oewer van die Vaal Rivier. Definitief een van die kampeer terreine op die Vaal Rivier wat deur en deur die moeite werd is. Streng reëls aangaande musiek en geraas maak dat mens die skoonheid van die natuur en die geluide ten volle kan geniet. Die ablusies was so skoon mens kan van die vloere af eet. Die personeel is vriendelik, en as mens in Parys wil gaan rondloop is dit 'n klipgooi ver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Hi Josua, baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is so bly jul het die besoek geniet. Dit was 'n absolute plesier om vir jou en Samantha hier te hê en ons hoop om jul sommer gou weer te sien. Mooi bly. Groete,. Dimalachite span

Lisl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie baie nice. Dankie. Rustig. Natuurskoon beautiful. Badkamers skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Hi Lisl, baie dankie vir julle besoek en hierdie mooi aanbeveling. Ons waardeer dit opreg. Dimalachite Span

Riaan L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Heerlik en ontspannend. Baie lekker gekamp en visgevang. Die personeel was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esterna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Verblyf het aan al ons verwagtinge voldoen. Heerlik gekuier in die natuur. Het die rustigheid geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Dear Esterna, thank you for your lovely review and positive feedback. We're glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you in the near future again. Kind regards, Dimalachite Team.

Annette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Net een woord "awesome". Was heerlik, rustig, skoon en netjies. Almal baie vriendelik. Swembad was ongelooflik aangenaam om in te swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Annette. Baie dankie vir jul besoek en vir die pragtige resensie! Ons waardeer dit opreg. Ons is bly dat jul lekker by ons gekuier het en ons hoop om jul gou weer hier te sien! Mooi bly en geniet die feestyd. Groete, Dimalachite span.

Danae D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2023

Awesome place in a beautiful setting. Will definitely be back, just not in winter, was rather chilly with the lows being around -2 degrees. The lodge had everything you could possibly need and more, there are heaters, etc. We are just not used to that type of cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Hi Danae, Thank you for your visit and for this lovely review. Sorry about the cold, but we are happy to hear that you enjoyed the accommodation nonetheless! We hope to see you again during the lovely, green summer months that we are all looking forward to - you are always most welcome here. Keep well, until next time! Warm regards, Dimalachite Team

Jan D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Loved our stay. Will visit again in the near future. For a weekend break away, it is not far from home and there are ablution blocks for the ladies.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Good day Jan, Thank you so much for your great review, we are very happy to hear that you enjoyed your weekend with us! We look forward to welcoming you back here soon. Keep well! Warm regards, Dimalachite team

Esterna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2023

Baie rustige atmosfeer en eenheid goed toegerus. Het aan ons verwagtinge voldoen. Sal net graag wil voorstel dat akkommodasie van kerse/lampe voorsien word met al die kragonderbrekings of dat gaste vooraf gewaarsku word om die nodige saam te bring.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Hi Jaco, Thank you for your visit and review, it was a pleasure hosting you and your family. Thank you for the advice, as well, we will definitely update our documentation to ensure that our clients are reminded to bring the necessary accessories to deal with loadshedding. Keep well and we hope to see you again soon! Warm regards, Dimalachite Team

Marie T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2023

Mooi natuurskoon. 'n Lekker kampnaweek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Hannes
Dimalachite River Lodge & Nature Resort
Goeie dag Marie, Dankie vir u resensie, ons is bly jul het lekker by ons gekuier! Ons hoop om jul gou weer te sien. Mooi bly! Groete, Dimalachite span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 53

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R455
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R455
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 415 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dimalachite River Lodge, Witbank-plaas, Vredefort, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Eh0vh4vLQlMpe9nffLJTrvOK9FRYVz35e5MUhJx89GmNS4gf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R455 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 Dimalachite River Lodge Farm Witbank 9595 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -26.903309116554 27.368180572812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang