Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinaledi

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-straat, Welgevonden Plaas 124 JR, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dinaledi is in die Dinokeng-wildreservaat aan die buitewyke van Pretoria. Dit bied 'n rustige wegbreek aan gesinne of vriende en beskik oor 'n hoofhuis en 'n skeepsvraghouer-kothuis.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Elke slaapkamer het koninggrootte-beddens en daar is ook 'n kinderbed, 2 matrasse, 'n bababedjie en 2 dubbelslaapbanke. Twee slaapkamers het en suite-badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met net 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en etenstafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het 'n kuier-area met 'n kroeg, etenstafel en binnebraai.

Die skeepsvraghouer-kothuis is ideaal vir paartjies en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is oopplan en beskik oor 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n dek en 'n vuurput.

Daar is 'n gedeelde swembad en 'n privaat padelbaan. Wild loop vrylik by die verblyf rond en gaste kan ook wildritte geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De Wagendrift-straat, Welgevonden Plaas 124 JR, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift-straat, Welgevonden Plaas 124 JR, Dinokeng-wildreservaat, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a0ffd01676291b561e036d70b5946b4fac476deb42d6db3d8a64f58cca96231538d1df0f7d6c50a1bff6bbdef6f0eb85e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) De Wagendrift Street Farm Welgevonden 124 JR 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.36613318467 28.407714179955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang