Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinas Akkomodasie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ledine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Dinas Akkomodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Wonderlik.

Dina's Accommodation in Oranjemund is 'n uitstekende plek om te bly! Die kamers is ruim, skoon en baie gerieflik. Die ligging is ideaal, met maklike toegang tot die dorp se geriewe. Die verblyf skep 'n gemaklike en huislike atmosfeer, wat dit 'n goeie keuse maak vir enige reisiger. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat Oranjemund besoek.

Erika K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K

Waarde vir geld.

Heerlik gebly! Ruim en baie gerieflik.

Dinas Akkomodasie se terugvoer

Ek is baie bly julle het lekker gebly. Hulle is baie skoon en rustige gaste. Hoop ons sien julle gou weer.

Dinas Akkomodasie
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 78, Oranjemund, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b94b52f85164fbfc12f21fdc8f1e98427261eb952a9bcb42cbf0b2b239b2f05ebfb8354eeee38d9cf68eb8126fc1e945b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 78, 1st Avenue Oranjemund 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.557384337045 16.42011070623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang