Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinas Akkomodasie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 78, Oranjemund, 0000, Karas
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dinas Akkomodasie is in Oranjemund en is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel, wat 'n rustige toevlugsoord bied vir enkelreisigers of paartjies.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-kothuis het 'n lessenaar, knus rusbank en 'n TV met Prime Video. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, eenplaatinduksiestoof, mikrogolfoond, lugbraaier, 'n waterfiltreerstelsel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste in die privaat tuinarea met braaigeriewe ontspan.

Dinas Akkomodasie is naby plaaslike winkels en bied maklike toegang tot gewilde besienswaardighede, soos die Oranjeriviermonduitsig, Oranjemund Gholfklub en Swartkopheuwel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Dinas Akkomodasie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Ledine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Eerste Laan 78, Oranjemund, 0000, Karas
  • Gaste dink Dinas Akkomodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerste Laan 78, Oranjemund, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b94b52f85164fbfc12f21fdc8f1e98427261eb952a9bcb42cbf0b2b239b2f05ebfb8354eeee38d9cf68eb8126fc1e945b97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 78, 1st Avenue Oranjemund 0000 Karas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.557384337045 16.42011070623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang