Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinizulu Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 33 resensies vir Dinizulu Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rozaan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozaan L

Amazing.

Ons het baie lekker gebly, lekker stil en ontspannend. Ons sal definitief weer bespreking doen.

Herman S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Rustig in die natuur.

Soek jy stilte, weg van die gejaag van die stad — Dinizulu voldoen! 4x4-voertuig word aanbeveel.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Dankie, bly julle het ons rustigheid geniet. Veilig ry.

Dinizulu Cottage
Ronel B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Baie lekker kuier, en sakpas akkommodasie.

Dinizulu cottage is 'n definitief die 'go to' plek as mens Hluhluwe wil verken. Die huis het als wat jy nodig het, en dit maak dit so gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik. Ek sal definitief weer en weer Dinizulu gebruik. Baie dankie Dinizulu vir die lekker naweek.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Dinizulu Cottage
Chantelle S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S

Baie lekker sal gerus weer daar oorslaap.

Baie rustig. Baie lekker. Sal definitief weer daar oorslaap. Baie baie dankie. Alles wat 'n mens nodig het om lekker uit te rus.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Dankie, julle is altyd welkom.

Dinizulu Cottage
Nobuhle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nobuhle M

Quiet and clean.

Nice place to be away from noise, clean too, good value for money.

Lenie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie L

Rustig, heerlik met natuur.

Ons het baie lekker gebly. Heerlike natuur ou plaashuis gevoel. Skoon en netjies. Lugverkoeling 'n groot pluspunt. Heerlike kuier by die swembad. Sal beslis aanbeveel.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Dankie, bly julle het dit geniet.

Dinizulu Cottage
Anna-marie K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie K

Rustigheid in die bos.

Basies net as slaapplek gebruik terwyl Horings en Dorings Fees aan was. My dogter het nie van die outydse meubels gehou nie, maar ek love dit.

Ndiphiwe B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndiphiwe B

We really enjoyed our time a lot.

It was a great place and my partner enjoyed.

Mike K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike K

Relaxing and Scenic.

Great value for money. After spending the days driving around Hluhluwe game reserve it was so good to get in the pool to cool down before starting the braai looking over False Bay.

Claudette B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Claudette B

Relaxing new experience.

I enjoyed the stay, it was homely.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Thank you. Glad you enjoyed your stay.

Dinizulu Cottage
Nhlakanipho M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlakanipho M

Owners were very understanding and helpful. Caretakers were awesome.

Great place and friendly people.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Thank you,
Glad you enjoyed your stay.

Dinizulu Cottage
Evelyn S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn S

Very worthwhile - close to Wetland Park.

Martie, the hostess was in touch with me right from the day I booked until we arrived. She insisted on taking us to the cottage which was 14 km out of Hluhluwe. She had left very useful leaflets about the park in the cottage which enabled us to plan our outings. So, we had a very memorable stay and were able to do the 3 hour self guided nature rail at the Bhangazi Gate walking amongst zebra, impala and warthogs. A big thank you to her.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay.
Regards,
Martie.

Dinizulu Cottage
Liesl S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

The cottage is lovely, clean, well located in the tranquil bliss the the area.

Owners are very friendly and helpful. My daughter loved cooling off in the pool after adventuring in the surrounding areas. Very clean, well kitted out- there is absolutely everything that you need. Well situated to explore the Umfolozi- Hluhluwe park as well as St Lucia. A very pleasant stay and will go back when I need to fetch my son in the area again.

Gideon B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon B

Mooi natuurskoon. Rustig.

Vriendelike ontvangs. Waardevolle inligting oor besienswaardighede in die omgewing. Behulpsame personeel. Kort maar mooi staproetes op die perseel. Mooi natuur en (beperkte) uitsig oor die meer.

Nadia S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Baie rustig.

Laat my dink aan ou plaashuis. Die lugversorging was gerieflik. Die werkers en eienaars baie vriendelik. Dit was heerlik vir ons gesin om weg te breek van al die tegnologie.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Dankie, bly julle het dit geniet.
Groete,
Martie.

Dinizulu Cottage
Martha L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martha L

Dit was nie wat ons verwag het nie, maar die verblyf was ok.

Die enkelwoonstel se kombuis kan beter ingerig wees. Groenterakkie staan in die pad by die kombuiswasbak en maak opwas van skottelgoed moeilik. Die yskasdeur maak met tye nie toe nie, weet nie wat die probleem is nie, want niks wat ons gebring het kon dit verhoed het nie. Die rubber kort dalk aandag. Ek het darem verwag dat daar koffie, tee en suiker sou wees, maar dit was nie beskikbaar nie. As ek nie saamgeneem het nie, sou ons eers moes terugry dorp toe om te gaan koop. Die warmwater by die stort se drukking was baie swak en het ons moeilik gestort. Die gordyn in die kamer was nie ordentlik ingehak nie en het dit bloot nie goed gelyk nie. Die gasheer en -vrou bly nie op die perseel nie en maak dit kommunikasie moeilik om iets te rapporteer wat nie reg is nie.

Brigitte L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte L

The best of all worlds, beach, bush and tranquillity.

Beautifully situated and everything you could want from a self catering family holiday. We will definitely be back and for longer next time!

Ria F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria F

Netjiese verblyf, skoon, vriendelike eienaars.

Die verblyf is goed toegerus, maklik bereikbaar en die omgewing is pragtig.

Dinizulu Cottage se terugvoer

Baie dankie, bly julle het dit geniet.
Groete,
Martie.

Dinizulu Cottage
Wikus C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Afgesonderde plekkie tussen die bosse en diere in baie mooi natuurskoon.

Ons was aangegaan verras met ons aankoms by Dinizulu Cottage. Geleë tussen die mooi natuurskoon. Ons het die staproete geniet en was ons verras om bokke, swart wildebeest, skilpaaie, hase en blouapies teë te kom.

Dominique Buchele N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique Buchele N

Great place and a very warm welcome!

Great place. Very quiet and in the middle of nature. We very much enjoyed our stay!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlike plek en vriendelik verwelkom!

Heerlike plek. Baie stil en in die middel van die natuur. Ons het heerlik gebly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leonie M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M

Beautiful region, great accommodation in Hluhluwe. Affordable.

Birdlife paradise, sunbird heaven, birds-of-prey, nyala, red duiker and listen to a leopard call and hyena at night, then wake up early to find the leopard tracks on the property, it 's a rush! Hluhluwe is fairly central to visit Maputaland.

Glynn H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Glynn H

Spacious, well-equipped cottage surrounded by attractive gardens offering a good but distant view of the Isimangaliso Estuary.

The cottage is very spacious, well equipped and furnished in an antique style. It offers very affordable accommodation and for birding and fishing enthusiasts, it's situated very close to the gate to False Bay Park (1km). At the time of my visit in August the garden contained various flowering shrubs visited by various species of sunbird as well as a selection of other birds including white eared barbets, Grey Waxbills and Yellow breasted Apallis. It appears safe to walk around the grounds where you are likely to see impala, red duiker, wildebeest and zebra.

Lyn V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lyn V

Disappointing.

Our visit started off on a bad foot - the fridge wasn't switched on before our arrival, and with the terrific heat at the time, it took the whole night for it to cool. By that time our meat had thawed and milk had soured. Both aircons were faulty. We reported the fault to Martie the next morning and she promptly had them repaired, which made a huge difference. The light in the dining room didn't work and we had to replace it with a bulb from one of the bedside lamps. The cottage was clean and had everything we needed. However, there is a lack of privacy from other families on the premises, which we didn't enjoy. The kitchen door is clear glass with no curtain or blind and when the neighbours sit outside, they look right into the cottage. The cottages don't have their own designated outside areas. The bathroom is very small and, while it was adequate for the two of us, I would not like to have six people sharing it, which is how many the cottage is supposed to accommodate. Photographs of the view are misleading as the vegetation is so high that the lake is barely visible. Overall not a bad visit, but I doubt we will return.

Chris V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Awesome!

Easy, neat, tranquil and warm.

Ina R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina R

Ons het lekker gekuier.

Ons het dit baie geniet, lekker geslaap. Sou net lekker wees as hulle die vullisdrom elke dag kon diens.

Forika M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Forika M

Ou familie vakansiehuis.

Die huis is 'n ou familie vakansiehuis en kort werk. Met 'n klein bietjie kapitaal kan hierdie plek eintlik 'n wonderlike vakansieplek raak. Van die matrasse, beddegoed en elektriese ware soos die yskas en vrieskas kan vervang word. Ons is toegelaat om in albei huise te bly en die kleiner huisie is meer modern as die groter huis. Daar was in die vyf dae wat ons daar was twee keer kragonderbrekings en daar is nie voldoende voorsiening gemaak daarvoor nie. Ons wou nie in die middae terugkom na die verblyf nie.

Hannelie V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Peaceful setting!

Wonderful place to rest and relax. Lots of birds ─ we added many new names to our list. Wonderful view of the lake. Cottage had everything we needed.

Rita K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita K

Soos om by jou eie huis te wees.

Weg van alle lawaai, baie rustig. Na genoeg aan Hluhluwe en ander besienswaardighede.

J Schrenk S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J Schrenk S

An absolutely fantastic place - wonderfully peaceful and with the most beautiful view!

A great place to stay! Awesome for families!

Ellie B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie B

Perfect hideaway and birding paradise.

We are planning to go back soon. Dinizulu should be listed by SA Birding as a birding hot spot. We counted 72 species in 2 days. We celebrated as our own lists were boosted by 19 species. Thanks to Martie and George that attended to us. The Bothmas.

Adrian D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Adrian D

Basic but very clean, nice place to get away from it all

Dinizulu cottage is a very secluded cottage, very close to False Bay reserve. Don't expect modern furnishings etc but a lovely place to settle in and chill for a short stay. Could do with a lick of paint.

Rensche S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche S

Dit was rustig en daar was genoeg spasie vir 'n groot groep.

Die omgewing was goed en die huis was ruim. Alles was nie mooi skoon nie. Die braai- en kombuisgeriewe is baie goed.

Winny V - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winny V

Very good, nice and quiet location with great view and nice garden.

Very nice surroundings/location/garden. Spacious. Owners are very friendly. We enjoyed it very much!

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf H122, Hluhluwe, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90df22d28326ffd320320f7c35f6d7fc8ae76aec904f1f3bd9b6858f0ece932151b5b84b6a1ec0dfcf3081c64d301566b45a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Lot H122 Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.969407442182 32.352805137634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang