Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinizulu Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Rozaan L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Amazing. Ons het baie lekker gebly, lekker stil en ontspannend. Ons sal definitief weer bespreking doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Rustig in die natuur. Soek jy stilte, weg van die gejaag van die stad — Dinizulu voldoen! 4x4-voertuig word aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dinizulu Cottage
Dankie, bly julle het ons rustigheid geniet. Veilig ry.

Ronel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Baie lekker kuier, en sakpas akkommodasie. Dinizulu cottage is 'n definitief die 'go to' plek as mens Hluhluwe wil verken. Die huis het als wat jy nodig het, en dit maak dit so gerieflik. Die eienaars is baie vriendelik. Ek sal definitief weer en weer Dinizulu gebruik. Baie dankie Dinizulu vir die lekker naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dinizulu Cottage
Dankie, julle is altyd welkom.

Chantelle S
Kort verblyf
4.6
Mei 2024

Baie lekker sal gerus weer daar oorslaap. Baie rustig. Baie lekker. Sal definitief weer daar oorslaap. Baie baie dankie. Alles wat 'n mens nodig het om lekker uit te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dinizulu Cottage
Dankie, julle is altyd welkom.

Nobuhle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Quiet and clean. Nice place to be away from noise, clean too, good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lenie L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Rustig, heerlik met natuur. Ons het baie lekker gebly. Heerlike natuur ou plaashuis gevoel. Skoon en netjies. Lugverkoeling 'n groot pluspunt. Heerlike kuier by die swembad. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dinizulu Cottage
Dankie, bly julle het dit geniet.

Anna-marie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Rustigheid in die bos. Basies net as slaapplek gebruik terwyl Horings en Dorings Fees aan was. My dogter het nie van die outydse meubels gehou nie, maar ek love dit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ndiphiwe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

We really enjoyed our time a lot. It was a great place and my partner enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Relaxing and Scenic. Great value for money. After spending the days driving around Hluhluwe game reserve it was so good to get in the pool to cool down before starting the braai looking over False Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Relaxing new experience. I enjoyed the stay, it was homely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Dinizulu Cottage
Thank you. Glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf H122, Hluhluwe, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90df22d28326ffd320320f7c35f6d7fc8ae76aec904f1f3bd9b6858f0ece932151b5b84b6a1ec0dfcf3081c64d301566b45a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 Lot H122 Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -27.969407442182 32.352805137634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang