Dinizulu Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf H122, Hluhluwe, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dinizulu Cottage is 'n plaashuis wat verdeel is in 2 eenhede, naamlik eenheid A en eenheid B. Dit is op 'n klein wildplasie met 'n uitsig oor die St Lucia-meer se Valsbaai.
Die eenhede kan as 1 groot eenheid of 2 aparte eenhede bespreek word. Elkeen het 'n kombuis, badkamer, leef- en eetarea en slaapkamers. Linne word voorsien.
'n Aparte eenheid C langs die huis bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n leefarea, kombuisie en badkamer. Al die slaapkamers het lugversorging.
Dinizulu Kothuis is 13 km vanaf die dorpie Hluhluwe en 30 km vanaf die Hluhluwe-iMfolozi se Memorial-hek. Ons is ook 1 km vanaf die Valsbaaipark se ingang. Sodwanabaai en die St Lucia-vleiland is 90 km in teenoorgestelde rigtings van hier af.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Erf H122, Hluhluwe, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dinizulu Cottage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hluhluwe Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf H122, Hluhluwe, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang