Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinonyane Bush Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Doret F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Onverbeterlik! Ons kom weer! Ons was hartlik verwelkom deur Moses en Doughnut en hulle was altyd beskikbaar om te help waar hulle kon. Die plek was netjies en skoon. Die familie het almal genoeg plek beskikbaar gehad. Die wildrit met Wim was opwindend! Dankie aan die span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Very private and well kept everything we needed and more would recommend for sure. Everyone was friendly and helpful and great get away for a large group looking for privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Dinonyane is een ongelooflike mooi plek. Dit is met alles wat jy sal benodig hê, toegerus. Netjiese kamers, badkamers en linne. Ons gaan verseker weer terug. Baie privaatheid. Gesellige lapa, braai en kombuis area. Net ongelooflik. Goeie bosveld wegbreek vir groot en klein. Waarde vir geld. Moses is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ginny P
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Great setting. Amenities were just right. Totally enjoyable. Would recommend this place to friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl G
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Heerlik. Ons sal beslis weer kom! Ons het heerlik gebly. Die Lapa kombuis is 'n treffer en gemaklik. Donald is 'n aanwins en het baie hulpvaardig. Die stoele het bietjie aandag nodig. Handewasseep en lappie om goed af te vee in die kombuis sal handig wees. Verder was dit 'n naweek om te onthou. Wens ons kon langer bly. Baie dankie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jane B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jun 2024

See stars Our stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2023

Wonderlik. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Moses is die beste.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lily S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2023

Relaxing and fun. We were a group of friends and we really enjoyed our stay. One friend just commented on stains on cushions on the patio but otherwise, it was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2023

Comfortable. I really enjoyed it there with all my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 16)
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 48, Dinokeng-Noord, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27b2997bd69040f525e8135fbf686327fe71799bffe0d43f19249a01180e2c2e09623522d143f49f7fb3e1c0188888bfd16c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 16) 32 5 1 5 48 Welgevonden Dinokeng North 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.370086680063 28.398209810257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang