Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinonyane Bush Lodge

Wildsplaas
Weeksdagaanbod 40% af

Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 9 Sep 2024 tot 10 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 48, Dinokeng-Noord, 0400, Gauteng
  • Vanaf R4 500 R2 700 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Dinonyane Bush Lodge is 'n selfsorg-lodge met 10 beddens in die Dinokeng Reservaat. Die lodge word aas 'n geheel bespreek om privaatheid vir die groep te verseker.

Dinonyane (voëls) is 'n pragtige lodge in die hartjie van die Dinokeng-bosveld. Ons is in 'n malaria-vrye area geleë, slegs 40 minute se ry vanaf Pretoria en 60 minute se ry vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe.

Kom en beleef die betowerende Afrika-bosveld, terwyl jy die oop vuur in jou eie private boma geniet. Ervaar 'n oorvloed van voël- en wildlewe in die groot verskeidenheid van inheemse bos of ontspan net by die swembad.

Dinonyane Bush Lodge is die perfekte basis vir die verkenning van Dinokeng.

Kamer-opset

Kapasiteit: 16 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 8
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 6

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 7

Stort, Toilet
Badkamer 8

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Doret F
5.0
Onverbeterlik! Ons kom weer! Ons was hartlik verwelkom deur Moses en Doughnut en hulle was altyd beskikbaar om te help waar hulle kon. Die plek was ne...
Sien meer
Jul 2024
Liam M
Saam met vriende
5.0
Very private and well kept everything we needed and more would recommend for sure. Everyone was friendly and helpful and great get away...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Marieke L
Saam met vriende
5.0
Dinonyane is een ongelooflike mooi plek. Dit is met alles wat jy sal benodig hê, toegerus. Netjiese kamers, badkamers en linne. Ons gaan verseker wee...
Sien meer
Feb 2023
Ginny P
4.6
Great setting. Amenities were just right. Totally enjoyable. Would recommend this place to friends.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Karen V
Saam met vriende
4.6
Wonderlik. Ons het 'n heerlike naweek gehad. Moses is die beste.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 91

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Welgevonden 48, Dinokeng-Noord, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Dinonyane Bush Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 16)
Vanaf R4 500
R4 500 R2 700
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 48, Dinokeng-Noord, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27b2997bd69040f525e8135fbf686327fe71799bffe0d43f19249a01180e2c2e09623522d143f49f7fb3e1c0188888bfd16c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 16) 32 5 1 5 48 Welgevonden Dinokeng North 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.370086680063 28.398209810257

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang