Dinonyane Lodge Birders Paradise
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Alta-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Nasstasja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker atmosfeer.
Gerhard G - Jun 2022
Algehele gradering
Heerlik en aangenaam.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Dankie Gerhardus vir die terugvoer. Dit was baie lekker om julle by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Boniswa N - Des 2023
Algehele gradering
Unpleasant.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Hi Boniswa,
I sincerely apologise for the spider webs that you found in your room. My cleaners always go through the rooms in the mornings when we know someone is coming in, but one thing people must realise is that this is the bushveld. We try our best but the spiders seem to try harder. The issue with the single coat hanger, I can understand and will rectify it. My cleaners are not allowed in the room unless you specifically arrange it with me. I have to be present when they do that to avoid any other problems, like clients complaining about missing items. But thank you for bringing these matters to my attention. We strive to improve and hope that the next time you visit, you'll find that we took your words to heart.
Sincerely, Dinonyane Lodge
Lucy B - Nov 2022
Algehele gradering
Teleurstellend, lugversorger en TV buite werking. Slegs een bedlampie en kanttafeltjie, ook buite werking!
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Goeie more Lucy. Ons is baie jammer om van julle slegte ondervinding te hoor. As julle dit genoem het sou ons dadelik werk gemaak het van die situasies. Om jammer te sê bied ons vir julle een nag gratis verblyf mid week. Kontak ons gerus om te bespreek.
Stephus D - Nov 2020
Algehele gradering
Teleurstellend.
Luoise D - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Luoise. Julle was wonderlike gaste en ons sal altyd plek he vir julle. Eens weer baie dankie. Vriendelike groete, Dinonyane Lodge.
Marius F - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker en bekostigbaar.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer Marius, hoop ons sien julle weer.
Groete
Dinonyane
Petro V - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasies!
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Beste Petro,
Baie dankie, jou kuier hier by ons was wonderlik. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Laat dit goed gaan met jou.
Groete,
Dinoyane Lodge
Erika E - Okt 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie danie vir die terugvoer Berendina, hoop ons sien julle weer en dat ons volgende keer 5sterre in alles kan kry.
Groete
Dinonyane
Tommy S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker in die bosveld. Kliëntediens was uitmuntend.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Dear Tommy,
Thank for the positive review. It was a pleasure to accommodate your family.
Alta-Marie Bosch
Adriaan N - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie basiese verblyf om Bosveld te ontdek!
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie dankie vir sulke positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Neels G - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Dit was net 'n plesier. Baie dankie vir die resensie.
Hoop om jul gou weer te sien.
Eddie
Masetla S - Jul 2019
Algehele gradering
The price wasn't worth the accommodation.
Zelda B - Okt 2018
Algehele gradering
Dis so rustig daar, awesome plek om te rus.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Dankie vir julle vriendelikheid. Julle was aangename kuiergaste en het lekker gesels. Ons is bly julle het lekker uitgerus hier by ons en hoop ons sien julle gou weer.
Dinonyane Lodge
John W - Jun 2018
Algehele gradering
Rustige plaaswerf atmosfeer.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie dankie, dit word opreg waardeer en dis altyd lekker as die gaste dit geniet.
Julle is altyd welkom en dit was net so aangenaam om julle hier te gehad het
Dora J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en kinders was veilig en genoeg speelplek.
Patrick C - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend.
Monique P - Apr 2018
Algehele gradering
Oulike plekkie.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie dankie Monique ons wil graag hoor van julle as julle dit geniet het, julle is meer as welkom hier by Dinonyane sien julle gou weer
Raymond P - Mrt 2018
Algehele gradering
Very peaceful place to stay.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Hi Raymon
Thank you for your reply we appreciate your feedback.
Please let us know what extra utensils we should put in the self-catering units.
We always strive to make our guests happy.
Hope to see you soon.
Kind Regards,
Magriet
Theresa M - Sep 2018
Algehele gradering
Rest and calm for the soul.
Louis A - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie dankie vir jou review Louis, ons hoop om jou sommer gou weer te sien.
Groete,
Dinonyane Lodge
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Samuel P - Sep 2018
Algehele gradering
Average. Nothing like the website.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gemiddeld. Glad nie soos die webtuiste nie.
Op die nippertjie bespreking. Dankie vir die laatnag eetgoed Vrydagaand.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Thank you for the review. I would just like to know your average rating that it is nothing like the website. Is the website different to what you expected and received on the Lodge the weekend?
Regards
Adelle W - Jul 2018
Algehele gradering
Kamers lyk glad nie soos op webwerf nie, skoon, maar nie die hoë gehalte linne soos beskryf nie.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Baie jammer as u die verkeerde indruk gery het van die webwerf af. Dankie vir die eerlikheid dit word opreg waardeur. Sal n punt daarvan maak om te gaan kyk na die webwerf
Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Johan O - Sep 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker en rustig.
Lizette B - Jul 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Merinda K - Okt 2017
Algehele gradering
Dit was baie rustig! ’n Baie aangename ervaring algeheel.
Elriette M - Jul 2017
Algehele gradering
Owners very friendly.
Denniss V - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Anel L - Okt 2017
Algehele gradering
Onaangenaam.
Lees meerDinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Die aand wat jy ingeboek het, 13 Oktober 2017 - 14 Oktober 2017, was die eienaar en nog van die gaste in die eetsaal. Almal het gewag to 1 uur die oggend op jou koms. Die volgende oggend het ons gesien dat jy self ingeboek het. Weereens hoekom het jy nie kom kyk waar die bestuur is of een van die dames in ontvangs nie. Al die ligte het gebrand en mens kon duidelik hoor dat daar mense in die eetsaal is waar jy tog moes verby stap. Rakende die elektrisiteit. Die lokale munisipaliteit het Meneer Du Plessis verseker dat die krag nog die vrydag aand sou aan wees. Daar het 'n paal afgebrand en die Munisipaliteit het gestaak, so Meneer Du Plessis het hulle woord gevat en dit nie nodig geag om al die gaste in kennis te stel van iets wat heel moontlik nie nodig was nie. Ons is hier vir ons gaste, hoe laat of vroeg ookal. Rakende die ekstra bed wat jy gevra in die eenheid gesit moet word, ons vra onverskoning daarvoor, die dame wat in beheer was van die kamers is 'n waarskuwing gegee want dis nie ons standaard nie. Ons stel altyd ons gaste eerste, dit was net 'n misverstand wat dadelik reggestel kon word indien jy net met die eienaar gepraat het. Ek hoop dat jy dit sal in ag neem en nie Dinonyane Lodge straf vir 'n duidelik misverstand nie. Vriendelike groete, Magriet.
Lorna B - Okt 2017
Algehele gradering
Extremely disappointing.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
Dear Lorna,
The weekend that you checked in - 13 October 2017 to 14 October 2017 - the lodge was indeed without electricity. Not due to a fault at Dinonyane Lodge, but due to an electrical pole that burnt down and the local municipality was on strike at that time. They promised to have the electricity restored by the 13th of October, the day you checked in. At the time the owner, Mr. Du Plessis, didn’t deem it necessary to inform the guests as he was promised that the electricity would be restored on the same day.
Regarding the R150 worth of food you had to throw away, we apologise for that. You were, however, most welcome to address your concerns with management and ask them if there weren’t a way to keep the food refrigerated. They would have gladly assisted you in any way possible.
I believe we have done everything in our power to provide a comfortable and pleasant stay as we would not gain anything by purposefully making things difficult for our guests.
I sincerely hope you will take the afore-mentioned information into consideration and not punish Dinonyane Lodge for a clear misunderstanding.
Kind Regards,
Magriet
Ray D - Jul 2016
Algehele gradering
Dinoyane provided the perfect base for a group of American students to conduct geophysical research work in the region.
Dinonyane Lodge Birders Paradise se terugvoer
We have taken over in Oct 2019 and hope to see you again soon.
Rulize V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekke!
Nellie K - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik.
Arista B - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige paasnaweek met die hele gesin, ouma en kleinkind.
Lees meerMarietjie V - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld met persoonlike omsien na jou behoeftes.
Cecilia D - Des 2016
Algehele gradering
Rustig.
Natasha V - Mrt 2016
Algehele gradering
Heel uitgerus.
Shanri H - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was net 'n plesier om daar te kon wees.
Leonard N - Sep 2015
Algehele gradering
Was heel lekker dankie! Baie vriendelik en goeie ligging.
Gregory G - Sep 2015
Algehele gradering
Clean and neat.
Ntombi M - Sep 2015
Algehele gradering
Fairly pleasant.
Jo-anne K - Feb 2014
Algehele gradering
Rather cramped chalet - especially the kitchen area.
Elsie J - Jun 2013
Algehele gradering
Goed
Luc V - Sep 2012
Algehele gradering
Good
Matshidiso P - Jul 2012
Algehele gradering
The place is a great getaway from the city's busy atmosphere
John D - Nov 2011
Algehele gradering
Had very pleasant stay on edge of bird reserve with excellent service from owners.
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boekenhout-plaas, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang