Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinonyane Lodge Birders Paradise

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-plaas, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dinonyane Lodge Birders Paradise is 1 km vanaf Nylsvley Natuurreservaat, Limpopo se voëlkyk-paradys, en is slegs 7 km vanaf die nuwe Euphoria Gholflandgoed en Hydro geleë.

Dinonyane se personeel sal jou welkom laat voel by 'n werklik unieke plek waar ontspanning, die natuur en voëlkyk 'n tuiste gevind het.

Ons bied bekostigbare gerieflike verblyf vir paartjies, gesinne en groepe of konferensie-afgevaardigdes in 'n maklike 2 uur rit vanaf Gauteng.

Die Lodge is ideaal vir 'n rustige naweekwegbreek, gholfreise, konferensies, skoolsport, familiefeeste en spesiale geleenthede.

Ons kamers is in 'n groot, skaduryke tuin wat goed onderhou word en spog met 'n volop voëllewe. Kom ervaar die rustigheid - dit kan net ervaar en nie beskryf word nie. Pakkette vir groepe kan gestruktureer word na gelang van die behoeftes van die gaste. Ons bied etes en 'n kontantkroeg op versoek - of selfsorg-eenhede sou jy dit verkies.

Dinonyane Lodge Birders Paradise is trots om pakkette aan te bied wat pas by die behoefte van die gaste - hulle is nog klein genoeg om om te gee, maar met 'n infrastruktuur om beloftes na te kom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Alta-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Boekenhout-plaas, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
  • Gaste dink Dinonyane Lodge Birders Paradise het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhout-plaas, Boekenhout, Naboomspruit, 0561, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlMTQ1OWJlLTVlMjEtNDM0Mi1hZGY4LWU3MTU4YzE5MWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 51 5 1 4 Farm Boekenhout Boekenhout 0561 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.639444444444 28.653611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang