Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinvorae Southbroom

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Dinvorae Southbroom
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Leah A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leah A

Relaxing, fun and warm.

Loved the view and the beaches. The house was stunning and kept so clean by our helper Precious.

Jaco S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Sien en hoor die see, selfs uit die stort.

Die huis is wonderlik beplan en die see-uitsig vanuit meeste vertrekke is fantasties, tot vanuit die stort. Om rustig ontbyt te eet, binne of buite met die see in die agtergrond maak dit werklik spesiaal. Al die fasiliteite is van 'n hoë standaard en die swembad is beslis 'n moet met 'n uitsig soos daai. Met die swemstrand loopafstand van die huis en inkopies net om die draai is dit goed geleë om minimaal te ry. Wat ek sal voorstel: Met die kostes van die verblyf in ag geneem, kan die eienaars beslis belê in 'n inverter vir wanneer die krag af is, aangesien ons nie van loadshedding gaan wegkom nie. Tweedens, dit sou wonderlik wees om met die deure en vensters oop te kon slaap, juis oor die huis so naby aan die see is maar, oor daar nie 'n mate van sekuriteitshekke/deure is nie en die feit dat ons steeds in Afrika is, is daar maar 'n onsekerheid oor veiligheid. Dit alles gesê was dit vir ons gesin net 'n plesier en dit het waarlik soos vakansie gevoel. Ons sal baie beslis weer by Dinvorae bespreek.

Wayne H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne H

Comfortable place to stay.

A magnificent view, lovely entertainment area. The bathrooms need some work on them.

Reg S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reg S

Fantasties, netjies, naby die see, pragtige uitsig, moderne groot huis.

Sien sterre.

Mark F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark F

Wonderful relaxing holiday close to the beach.

We spent a wonderful 4 days at Dinvorae. The house is very well equipped with everything one could wish for, comfortable and close to the beach. We hardly needed to use the car in all the time we were there. Highly recommended.

Vanaf
Vanaf R4 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northridge-weg 35, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a2d3273a9d1c564e4f79528efa4d406db1ec557f2ef0c4d57bffb3ef3f667eac3d2c3127bb6ab30b09c5097a115cea4f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 35 Northridge Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.91112045859 30.331346121739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang