Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dinvorae Southbroom

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Leah A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2024

Relaxing, fun and warm. Loved the view and the beaches. The house was stunning and kept so clean by our helper Precious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2022

Sien en hoor die see, selfs uit die stort. Die huis is wonderlik beplan en die see-uitsig vanuit meeste vertrekke is fantasties, tot vanuit die stort. Om rustig ontbyt te eet, binne of buite met die see in die agtergrond maak dit werklik spesiaal. Al die fasiliteite is van 'n hoë standaard en die swembad is beslis 'n moet met 'n uitsig soos daai. Met die swemstrand loopafstand van die huis en inkopies net om die draai is dit goed geleë om minimaal te ry. Wat ek sal voorstel: Met die kostes van die verblyf in ag geneem, kan die eienaars beslis belê in 'n inverter vir wanneer die krag af is, aangesien ons nie van loadshedding gaan wegkom nie. Tweedens, dit sou wonderlik wees om met die deure en vensters oop te kon slaap, juis oor die huis so naby aan die see is maar, oor daar nie 'n mate van sekuriteitshekke/deure is nie en die feit dat ons steeds in Afrika is, is daar maar 'n onsekerheid oor veiligheid. Dit alles gesê was dit vir ons gesin net 'n plesier en dit het waarlik soos vakansie gevoel. Ons sal baie beslis weer by Dinvorae bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne H
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2019

Comfortable place to stay. A magnificent view, lovely entertainment area. The bathrooms need some work on them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Reg S
Kort verblyf
5.0
Feb 2018

Fantasties, netjies, naby die see, pragtige uitsig, moderne groot huis. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2017

Wonderful relaxing holiday close to the beach. We spent a wonderful 4 days at Dinvorae. The house is very well equipped with everything one could wish for, comfortable and close to the beach. We hardly needed to use the car in all the time we were there. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nerine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Northridge-weg 35, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a2d3273a9d1c564e4f79528efa4d406db1ec557f2ef0c4d57bffb3ef3f667eac3d2c3127bb6ab30b09c5097a115cea4f20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 35 Northridge Road Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.91112045859 30.331346121739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang