Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dio Dell 'Amore

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 132 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Christian C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Relaxing. Very pleasant, lovely pool, close to the beach, landlord very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very relaxing. Very relaxing and upmarket accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful visit! Amazing host and wonderful accommodation! Absolutely wonderful guest house, amazing host who is so friendly and welcoming! Great value for money! Would definitely recommend them!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aldrine O
1 nag Besigheidsreis
0.0
Jan 2025

Mooiste gastehuis op ons reis. Diens was vriendelik, perseel pragtig (boustyl en dekor), sal beslis aanbeveel.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Marinda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pragtige plek met 'n besondere uitsig. Die ligging is perfek! Ontbyt was heerlik. Waarde vir geld. Het heerlik gebly. Skoon, netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtig. Pragtige plek, ruim kamers. Bad en stort en koffiegeriewe. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tweede keer nog beter as eerste keer. Heerlike verblyf en ontspanning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorette V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

My aand se verblyf het gevoel soos 'n week vakansie. Dankie. Pragtige plek sal beslis weer daar bly wanneer ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Dio Dell 'Amore
Baie dankie Dorette vir die deel van jou ervaring by ons. Ons sien uit daarna om jou weer 'n week vakansie te laat ervaar.

Pieter R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wow, dit was uit 'n boek gewees. Dankie vir julle gasvryheid. Ons waardeer dit. Absoluut, dit was vir ons ontsettend lekker gewees vanaf die ontvangs tot met die vertrek die volgende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik gebly, die beste diens, smaaklike ontbyt, vriendelike mense en (die) mooiste uitsig. Ons het heerlik gebly, die beste diens, smaaklike ontbyt, vriendelike mense en (die) mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Dio Dell 'Amore
Dankie… julle maak gastehuis bedryf ‘n fees!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 132

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf511f90777dc4a0338138a3b9e0e65e46a04cd76ea2816ff953cc430ea9461f655059c919bbc1282cd495f5dca52a47d1231?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 1 Doringkamp Farm Street Kabeljauws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.005375612332 24.925268220901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang