Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dio Dell 'Amore

Gastehuis
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 2 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 350 R945 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë.

Dio Dell'Amore het 6 ruim en suite-kamers met luukse geriewe wat onvergeetlike verblyf verseker. Elke kamer beskik oor lugversorging, DStv, vinnige internet, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n persoonlike kluis, 'n en suite-badkamer met stort en bad en 'n balkon of stoep met pragtige uitsigte.

Ons het 'n ten volle gelisensieerde kroeg. Ontspan met 'n glasie wyn of 'n mengeldrankie na 'n besige dag in ons lieflike dorp. Sit lekker en kuier langs die kaggel met ander gaste of jou gashere, of sit bloot op die dek en verlustig jouself in die uitsig oor die strandmeer of die golwe. Mengeldrankies word by hierdie dek voorgesit.

Aktiwiteite sluit perdry op die strand, branderplankry-lesse en sandplankry in. Die verblyf is minder as 3 km vanaf die Fountains Mall, Jeffreysbaai Gholfklub, Dolphin-stand en Jeffreysbaai se skulpiesmuseum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 123 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lourika H
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Pragtige plek, ruim kamers. Bad en stort en koffiegeriewe. Lekker ontbyt.
Aug 2024
Pierre S
Saam met lewensmaat
5.0
Tweede keer nog beter as eerste keer. Heerlike verblyf en ontspanning.
Aug 2024
Dorette V
Besigheidsreis
5.0
My aand se verblyf het gevoel soos 'n week vakansie. Dankie. Pragtige plek sal beslis weer daar bly wanneer ek in die omgewing is.
Jun 2024
Pieter R
Saam met lewensmaat
5.0
Wow, dit was uit 'n boek gewees. Dankie vir julle gasvryheid. Ons waardeer dit. Absoluut, dit was vir ons ontsettend lekker gewees vanaf die ontvangs ...
Sien meer
Mei 2024
Rika B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly, die beste diens, smaaklike ontbyt, vriendelike mense en (die) mooiste uitsig. Ons het heerlik gebly, die beste diens, smaaklike...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dio Dell 'Amore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doringkampplaas-straat 1, Kabeljauws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5YWZkMTRmLTU5YjctNGU3Zi1iNjFmLWM1OWRkYzlkODhmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 123 5 1 5 1 Doringkamp Farm Street Kabeljauws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.005375612332 24.925268220901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang