Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dirk Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marcel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goed. Goeie ligging en geriewe. Aangename huiseienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlik gebly. Baie lekker kothuis, goed ingerig met 'n mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzana B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Alles is daar wat jy benodig en ons was baie vriendelik ontvang. As jy lief is vir visvang, is dit die plek om te bly sommer naby die regte visvang spots.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit is reg oorkant die see. Pragtig skoon en netjies en 'n lieflike uitsig vanuit die sitgedeelte. Ons het lekker lank gekuier en sal beslis weer daar kuier. Die ligging is perfek en die akkommodasie is beslis waarde vir geld. Dit is baie gerieflik en daar is alles wat jy benodig. Die perfekte plekkie om te gaan uitspan en die see te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries K
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Uitstekend en veilig. Baie netjies en uitstekend geleë! Kan en sal enige tyd aanbeveel. Besonders rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

A wonderful stay with a wonderful host. Would happily recommend. No issues and a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel Jacobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Fantasties! Ons go-to plekkie by die see al vir jare en as dit die Here se wil is, vir nog baie jare.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik gebly. See-uitsig. Beplan klaar om 2023 weer daarheen te gaan. Gasheer baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorothy Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Most fantastic stay. Dirk's cottage is superbly equipped, neat, and spacious. There was absolutely everything we needed and so much more. Real value for money. Very comfortable beds. Awesome area, tranquil, very relaxing. The host was very friendly and helpful. Would definitely go back there in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Verry pleasant. First of all, it's well situated and quiet, the smell of the sea gives you a great wakeup in the morning. Me and my wife will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Charlie van Breda-rylaan 143, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADuEMiMQPu0XZfyKK9cyqP4bCDrkeG9vBbCBxDOrjMWr58NU6nz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 143 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -34.669502 19.509729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang