Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dirk Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Dirk Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marcel V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V

Baie goed.

Goeie ligging en geriewe. Aangename huiseienaars.

Deon H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Heerlik gebly.

Baie lekker kothuis, goed ingerig met 'n mooi uitsig oor die see.

Elzana B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Heerlik en rustig.

Ons het baie lekker gebly. Alles is daar wat jy benodig en ons was baie vriendelik ontvang. As jy lief is vir visvang, is dit die plek om te bly sommer naby die regte visvang spots.

Cecilia O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia O

Dit is reg oorkant die see. Pragtig skoon en netjies en 'n lieflike uitsig vanuit die sitgedeelte.

Ons het lekker lank gekuier en sal beslis weer daar kuier. Die ligging is perfek en die akkommodasie is beslis waarde vir geld. Dit is baie gerieflik en daar is alles wat jy benodig. Die perfekte plekkie om te gaan uitspan en die see te geniet.

Dries K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K

Uitstekend en veilig.

Baie netjies en uitstekend geleë! Kan en sal enige tyd aanbeveel. Besonders rustig en veilig.

Daniel D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

A wonderful stay with a wonderful host. Would happily recommend.

No issues and a wonderful experience.

Daniel Jacobus N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Jacobus N

Fantasties!

Ons go-to plekkie by die see al vir jare en as dit die Here se wil is, vir nog baie jare.

Elize V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Heerlik gebly. See-uitsig. Beplan klaar om 2023 weer daarheen te gaan.

Gasheer baie behulpsaam.

Dorothy Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy Z

Most fantastic stay.

Dirk's cottage is superbly equipped, neat, and spacious. There was absolutely everything we needed and so much more. Real value for money. Very comfortable beds. Awesome area, tranquil, very relaxing. The host was very friendly and helpful. Would definitely go back there in future.

Christopher H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher H

Verry pleasant.

First of all, it's well situated and quiet, the smell of the sea gives you a great wakeup in the morning. Me and my wife will definitely visit again.

Martie L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L

Fantasties ligging met wonderlike uitsigte.

Ons sal vir seker weer daar bly.

Nadeem K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeem K

Absolutely pleasant and tranquil.

Best accommodation I have had the privilege at staying at in the Overberg area. Extremely spacious and easily accessible. Alarms all around the property and peaceful at night. The ocean is about 100 m from your doorstep. And with load shedding plaguing our country, our hosts had LED lights all over the accommodation and provided gas bottle with cooker top. Enough crockery for a big family. I will definitely be staying at Dirk's Cottage again.

Leonie E - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie E

Fantasties, skoon en vriendelik.

Die woonstel was uitsonderlik skoon en netjies. Die grootte van die woonstel het my verbaas, aangesien dit baie ruim is. Enigiets wat jy aan kan dink wat jy sal benodig is beskikbaar. Dirk en sy vrou is baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd weer gaan kuier en familie en vriende verwys.

Bresler V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bresler V

Aangename verblyf.

Heel aangenaam. Ver bo die gemiddelde. Sitkamerstoele net nie gemaklik genoeg.

Godfrey S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfrey S

We had a very pleasant and enjoyable stay.

Great place. Wonderful stay and friendly hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n baie vermaaklike en genotvolle tyd gehad.

Lekker plek. Wonderlike verblyf en vriendelike gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Charlie van Breda-rylaan 143, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADuEMiMQPu0XZfyKK9cyqP4bCDrkeG9vBbCBxDOrjMWr58NU6nz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 143 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -34.669502 19.509729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang