Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dirk Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Charlie van Breda-rylaan 143, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dirk Cottage is 'n selfsorg-eenheid wat in die klein kusdorpie Pearly Beach geleë is en is 'n entjie se stap van die strand af. Die eenheid is naby alle geriewe geleë, insluitend restaurante, winkels en vele meer.

Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë, maar het sy eie ingang. Die eenheid bied slaapplek aan 4 mense en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stryk- en strykplank, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die sitkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n verwarmer en lei na 'n omheinde braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Dirk Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Charlie van Breda-rylaan 143, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dirk Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Charlie van Breda-rylaan 143, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADuEMiMQPu0XZfyKK9cyqP4bCDrkeG9vBbCBxDOrjMWr58NU6nz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 143 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -34.669502 19.509729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang